ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 95




                                               

Spookgarnaal

Die spookgarnaal is n garnaal wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. Dit word ook gevind in die noorde van KwaZulu-Natal. Die spesie is raar. Die seedier word slegs 35 mm lank. Die lyf is deursigtig met n p ...

                                               

Spookpypvis

Die Spookpypvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Ghost pipefish. Die ...

                                               

Spoor-swerwer

Die spoor-swerwer is n dikkop wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, insluitend die Rooisee, en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as railway glider.

                                               

Spoorvervoer in Suid-Afrika

Spoorvervoer in Suid-Afrika is n belangrike komponent van die land se vervoerinfrastruktuur. Alle groot stede is per spoor verbind en Suid-Afrika se spoornetwerk is die gevorderdste in Afrika.

                                               

Spreeu

Die familie van die spreeus bestaan uit sowat 110 spesies, waarvan die meeste ’n donkerkleurige verekleed met ’n metaalagtige glans het. Sommige spreeus is egter ook vaalkleurig of bont. Dit is lawaaierige voels wat in groepsverband leef en insek ...

                                               

Springbok

Hierdie artikel handel oor die boksoort. Vir die dorp in die Noord-Kaap, sien Springbok, Noord-Kaap, en vir die nasionale rugbyspan, sien Springbokke. Die springbok is n klein, bruin-en-wit wildsbok wat in die westelike dele van Suider-Afrika aan ...

                                               

Springboktrekke

Springboktrekke was massaverhuisings van groot hoeveelhede springbokke oor die vlaktes van die binneland van Suid-Afrika. Dit het periodiek voorgekom, oor lang afstande, in tye toe springbokke baie volop en die plase nog nie omhein was nie. Na en ...

                                               

Springbokvlakte

Die Springbokvlakte lê in die Limpopoprovinsie met die Pienaarsrivier as suidgrens, waar dit die N1-hoofpad van Pretoria na Polokwane kruis. Weswaarts sluit dit die dorpe Warmbad, Nylstroom, Naboomspruit en Potgietersrus in. Na die ooste is die d ...

                                               

Springboontjie

Die Springboontjie is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Suid-Afrika staan die vis bekend as die Jumping bean en globaal as die Orangeback angelfish.

                                               

Springer

Die Springer is n vis wat voorkom aan die kus van Suid-Afrika vanaf Mosselbaai tot by Oman. Dit kom ook in die Rooisee voor. Dit kom ook net suid van Durban voor gedurende die somer. Die vis kry sy naam vanaf sy vermoe om hoog die lug in te sprin ...

                                               

Springfontein

Die dorp ontleen sy naam aan n sterk artesiese fontein op die plaas Springfontein. Hartleydale, n deel van die hierdie plaas is in 1904 as die standplaas vir die nuwe dorp verkies. Munisipale status is in 1912 toegeken.

                                               

Springhaas

Die springhaas is nie werklik n haas nie, maar n knaagdier en die enigste lewende spesie in die familie Pedetidae. Hulle is dus nie verwant aan die kolhaas en vlakhaas nie. Hulle kom voor in feitlik die hele Suid-Afrika met die uitsondering van d ...

                                               

Spuitkannetjie

n Spuitkannetjie is n houer vir vloeibare stowwe wat onder druk uitgelaat word sodat dit n fyn sproei of n dun straal vorm. Daardeur kan n stof sander groot moeite egalig en op moeilik bereikbare plekke aangewend word. Spuitkannetjies is egter di ...

                                               

SpVgg Ansbach 09

SpVgg Ansbach 09 is n sportklub uit Ansbach in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook n afdeling vir karate. Die klub se oorsprong was die gimnastiekklub TV 1860 Ansbach, wat in 186 ...

                                               

SpVgg Au/Iller

SpVgg Au/Iller is n sportklub uit Illertissen in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir tennis, basketbal, gimnastiek en tafeltennis. Au is n dorpsdeel van Illertissen ...

                                               

Spysverteringstelsel

Die spysverteringstelsel is die orgaanstelsel van n liggaam waar voedselsoorte soos koolhidrate, vette en proteïene afgebreek en verteer word voordat dit deur die dermkanaal geabsorbeer kan word. Vertering is die afbreek van voedsel tot kleiner e ...

                                               

Squalidae

Die Hondhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Squaliformes. Daar is twee genera met twaalf spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Sri Lanka

Sri Lanka, amptelik die Demokratiese Sosialistiese Republiek Sri Lanka, is n tropiese eilandnasie in Suid-Asie en die Indiese Oseaan. Dit is net suidoos van Indie gelee, verder wes is die Maledive en in die noordooste sluit die Golf van Bengale a ...

                                               

Srivijaya

Srivijaya is n ryk wat vanaf die 6de tot die 13de eeu bestaan het. Sy sentrum was Palembang op Sumatra, hoewel Kedah op die skiereiland van Malakka soms as tweede sentrum gedien het. Srivijaya het die see rondom Sumatra en Malakka en sy belangrik ...

                                               

SS Lusitania

Die SS Lusitania was n Portugese passasierskip wat op 18 April 1911 by Kaappunt in Suid-Afrika op die rotse geloop het. Omdat die wrak op n diepte van byna 40m lê, is dit n gewilde uitdaging vir ervare duikers. Die stoomskip van 5557 ton met n st ...

                                               

St Georges Terrace

St Georges Terrace is die hoofstraat van Perth in Australie. Die straat loop parallel aan die Swanrivier en is n hooftoegangsroete deur die sentrale sakekern. Vanwee die feit dat die straat saamval met die heersende westelike winde is die windsne ...

                                               

St. Andrewskerk

Die St. Andrewskerk buite Plettenbergbaai is in 1963 tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar. n Gruispad draai wes uit die pad in die Piesangvallei tot by die westelike punt van die gholfbaan van die Plettenberg Bay Country Club. Daar teen die s ...

                                               

St. Helenabaai

Die baai het sy naam gekry van Vasco da Gama wat sy vier skepe op 7 November 1497, die dag van Sint Helena, hier geanker het. Dit was op sy eerste vaart vanaf Europa na die Ooste en sy bemanning was reeds vier maande op see. Hulle het vars water ...

                                               

St. Luciameer

Vir ander gebruike van die term St. Lucia, sien asb. St. Lucia dubbelsinnig Die St Luciameer is ongeveer 60 tot 100 miljoen jaar gelede in die Kryttydperk gevorm toe die Indiese Oseaan begin wyk het van wat vandag die sanderige kusvlaktes van Kwa ...

                                               

Staafkerk van Borgund

Die Staafkerk van Borgund is in die Noorse munisipaliteit Lærdal word as een van die uitmuntendste voorbeelde van die Noorse staafboukuns beskou. Dit is nooit omgebou of uitgebrei nie en word dus as die prototipe van n Middeleeuse Noorse staafker ...

                                               

Staal

Staal is n legering wat hoofsaaklik uit yster bestaan met n koolstof-inhoud tussen 0.2 en 2.04% op n massabasis, afhangende van die graad. Koolstof is die mees kostedoeltreffende legeringselement vir yster. Verskeie ander legeringselemente word e ...

                                               

Stad

n Stad is n groter, gesentraliseerde en afgebakende nedersetting wat n besondere administratiewe, regtelike of geskiedkundige status geniet en sodoende ook van n dorp of kamp verskil. Ook die stedelike bevolking verskil dikwels in etniese, taalku ...

                                               

Stadskerk van Umeå

Die Stadskerk van Umeå is n kerk in die sentrum van Umeå, Swede tussen die Vänortspark en die noordelike oewer van die Ume-rivier. Die kerk is in 1894 ingewy. Die kerk is deur die stadsargitek Fredrik Olaus Lindström ontwerp en is van bakstene ge ...

                                               

Stalinisme

Stalinisme is die regeringstyl en verwante beleide wat deur Josef Stalin geïmplementeer is. Die Stalinistiese beleid in die Sowjetunie het die volgende ingesluit: Staatsterreur Snelle industralisering Die teorie van sosialisme in een land Die ond ...

                                               

Stam (taalkunde)

In die taalkunde is n stam n woordvorm wat as basis dien vir alle woorde wat deur middel van fleksie, samestellings en afleidings gevorm word.

                                               

Stamvrug

Die Stamvrug – voorheen Bequaertiodendron magalismontanum – is n klein tot middelgroot boom. Die boom is wydverspreid noord van die Vaalrivier en die noorde van KwaZulu-Natal. Die blare is glansend en donkergroen en word soms met n waslaag bedek ...

                                               

Standerton

Dit is in 1878 aangelê op die plaas Grootverlangen en verkry munisipale status in 1903. Dit is vernoem na kommandant Adriaan H. Stander 1817-1896, die oorspronklike eienaar van die plaas. Standerskop 1 640 m, n heuwel wes van die dorp, is ook na ...

                                               

Stanford

Stanford is n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is reeds op 1865 op die plaas Kleinrivier uitgelê. Die plaas het behoort aan kaptein Robert Stanford. Die R43 hoofpad gaan deur Stanford en die buurdorpe is Gansbaai en Hermanus. ...

                                               

Vytautas Stanionis

Vytautas Stanionis was n Litause fotograaf wat gedurende die Sowjet-tydperk sowel in sy tuisland asook in die Oekraïne werksaam was en as die beduidendste na-oorlogse fotograaf in Litaue beskou word. Stanionis is in die Litause dorp Drisa gebore, ...

                                               

A.C.W. Staring

Anthony Christiaan Winand Staring, heer van die Wildenborch, was n Nederlandse landheer, landboukundige en digter.

                                               

Stavenisse

Die Stavenisse was n Nederlandse skip wat aan die Suid-Afrikaanse kus gestrand het. Die stranding van die Stavenisse op 16 Februarie 1686 het baie bygedra tot die Westerse wêreld se kennis van die ryk taal- en kultuurverskeidenheid van die inheem ...

                                               

Steeleik

Die steeleik is n indringerplant en groot tot massiewe boom wat in woudrande, langs paaie en rivieroewers in grasveld en fynbos groei. Die boom staan ook bekend as die Europese of Engelse eik en is inheems aan Engeland, Europa en Wes-Asie.

                                               

Steenbok

Hierdie artikel behandel die wildsbok. Sien Steenbok sterrebeeld vir die sterreteken. Die steenbok is n klein wildsbokkie wat in die suide en ooste van Afrika voorkom.

                                               

Steenbrasdam

Die Steenbrasdam is in die Steenbrasrivier gelee naby Gordonsbaai, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit strek sowat 8 km in n nou riviervallei in die Hottentots-Hollands-berge op en beslaan n oppervlakte van 397 ha wanneer die dam vol is. Die dam vo ...

                                               

Steenkoraal

Steenkorale is n orde van seediertjies, meer bekend as korale, wat hoort tot die klas Anthozoa. Dit staan ook bekend as hardekorale en leef uitsluitlik in n marine omgewing en is oorvloedig in helder, vlak tropiese waters. Die diertjies in hierdi ...

                                               

Steentjie

Die steentjie is n vis wat voorkom vanaf Langebaan tot by die Transkei in Suid-Afrika. Wanneer die vissie nog klein is staan dit bekend as die bloukopsteentjie in die Kaap.

                                               

Steentydperk

Die Steentydperk is die deel van die geskiedenis van die wêreld wat die eerste wydverspreide gebruik van tegnologie in menslike evolusie aantoon, asook die verspreiding van die mens van die grasvelde van Oos-Afrika na die res van die wêreld. Die ...

                                               

Steenvis

Die steenvis is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die Aliwal-bank. Die vis is al by Oos-Londen opgemerk, maar dit is skaars. In Engels staan die vis bekend as die Stonefish.

                                               

Stegostomatidae

Die Langsterthaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Orectolobiformes. Daar is slegs een genus met 1 spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Steinitzse dikkop

Steinitzse dikkop is n dikkop wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as Steinitzs shrimp goby.

                                               

Steinkopf

Steinkopf is n dorp in Namakwaland sowat 50 km noord van Springbok in die Noord-Kaap en is deel van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit. Dit is langs die N7-nasionale pad gelee, waar dit by die hoofpad na Port Nolloth en die Richtersveld aansl ...

                                               

Stekel-koeivis

Die Stekel-koeivis of seevarkie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die noorde van Mosambiek tot by die Wes-Kaap. So nou en dan kom die visse voor tot by Swakopmund. In Engels staan die visse beke ...

                                               

Stekelbaar

Stekelbaars is klein vissies wat slegs in die Noordelike Halfrond in varswater en in die see voorkom. Hul naam is afgelei van die beweeglike stekels wat voor die rugvinne voorkom. Stekelbaars is nie aan die baars verwant nie, maar behoort saam me ...

                                               

Stekelhuidiges

Die Stekelhuidiges of Echinodermata is n filum wat hoort tot die koninkryk Animalia. Stekelhuidiges word slegs in die mariene omgewing aangetref en vorm n uiteenlopende groep ongewerweldes wat gewoonlik op die seebodem voorkom. Onder die groepe s ...

                                               

Stekelkop-kardinaal

Die Stekelkop-kardinaal is n vis wat voorkom Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Spinyhead cardina.