Back

ⓘ Hemiool




                                     

ⓘ Hemiool

n Hemiool is n metriese variasie in die musiek.

In die barokstyl tree n hemiool gewoonlik op in n drietallige maat, soos in 3 4 {\displaystyle {\begin{matrix}3\\4\end{matrix}}} en omvat twee mate. In plek van te tel 1 -2-3 - 1 -2-3 tel mens 1 - e - 2 - e - 3 -e. Die twee 3 4 {\displaystyle {\begin{matrix}3\\4\end{matrix}}} mate word saamgeneem en vorm een 6 8 {\displaystyle {\begin{matrix}6\\8\end{matrix}}} maat. In barokmusiek is dit dikwels die laaste twee mate voor die einde. In die late middeleeue en vroee renaissance is dit n baie populêre figuur, omdat die brevis op twee maniere onderverdeel kan word:

tempus perfectum cum prolatione minore 1 brevis = 3 semibrevi; 1 semibrevis= 2 minima tempus imperfectum cum prolatione maiore 1 brevis = 2 semibrevi; 1 semibrevis = 3 minima

Die eerste onderverdeling het 1 brevis = 3 x 2 = 6, die andere het 1 brevis= 2 x 3 = 6. Beide omvat 6 minima, maar die nadruk val op andere tye. Guilliaume Dufay maak baie gebruik van hierdie afwiseling.