Back

ⓘ Heuningkoek-tobie




Heuningkoek-tobie
                                     

ⓘ Heuningkoek-tobie

Die Heuningkoek-tobie is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die westelike Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Honeycomb toby.

                                     

1. Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3