Back

ⓘ Brilvylvis




Brilvylvis
                                     

ⓘ Brilvylvis

Die Brilvylvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spectacled filefish.

                                     

1. Identifikasie

Die vis is 23 cm lank en die lyf is lig tot donker grys en geelbruin. Daar is n swart band tussen die swart vlekke wat om die oe voorkom. Daar is ook n wit band om die basis van die stertvin.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 5 tot 40 m diep is. Hulle verkies areas waar alge volop is. Hulle is alleenlopers, sku en bly altyd naby hulle skuilings. Die vis vreet n verskeidenheid bodem ongewerweldes. Eksemplare van die spesie is skaars.

                                     

2. Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
                                     
  • Cantherhines Cantherhines dumerilii - Witkolvylvis Cantherhines fronticinctus - Brilvylvis Cantherhines pardalis - Heuningkoekvylvis Oxymonacanthus Oxymonacanthus
  • Breëstert - bergbaber Breëstreepkardinaalvis Breëstreep - ghieliemientjie Briekwabaars Brilvylvis Bronskoningvis Bronsvetsak Bruinchromis Bruindoktervis Bruinskreeubaber
  • Steroog - papegaaivis Cantherhines dumerilii Witkolvylvis Cantherhines fronticinctus Brilvylvis Cantherhines pardalis Heuningkoekvylvis Canthigaster amboinensis Gespikkelde

Users also searched:

...