Back

ⓘ 168 v.C.




168 v.C.
                                     

ⓘ 168 v.C.

  • Antiochus vaardig n edik uit dat al die Jode offers aan die Olimpiese Gode moet bring. Wie Jahweh dien kry die doodstraf.
  • Antiochus IV val vir die derde keer Egipte aan, maar word naby Alexandrie deur die Romeine onder C. Popilus Leanas teengehou. Hy word gedwing terug te keer naar Judea.
  • Koning Perseus van Masedonie word naby Pydna deur die Romeine veslaan. Masedonie word n Romeinse vasal.
  • Antiochus koel sy woede op die Jode. Hy val Jerusalem aan op n sjabat, rig n slagting aan onder die bevolking en verkoop die vrouens en kinders as slawe.
  • Antiochus plaas n beeld van Zeus in die Heilige der Heilige van die tempel.
                                     
  • Die 2de eeu v.C het geduur van 200 tot 101 v.C
  • 229 221 v.C het hierop voortgebou deur Masedoniese beheer oor die streek te hervestig. Onder Philippos V 221 179 v.C en sy seun Perseus 179 168 v.C
  • Antiochus V Eupator skryf - onder voogdy van kanselier Lysias - n brief oor die oorlye van sy vader aan die Jode, waarin hy hulle die reg gee hul God weer
  • Aretas I ca. 168 v.C Aretas II ca. 120 110 96 v.C Obodas I 96 85 v.C Rabbel I 85 84 v.C Aretas III 84 61 v.C Obodas II 62 58 v.C Malik I
  • v.C 220 n. C was n Chinese dinastie wat vooafgegaan is deur die Qin - dinastie 221 207 v.C en opgevolg is deur die Drie Koninkryke 220 280 n. C
  • 197 - 159 v.C het Rome ondersteun in die Rooms - Seleukidiese Oorlog 192 - 188 v.C en die Derde Masedoniese Oorlog 171 - 168 v.C In 188 v.C ná die
  • Klaudios Ptolemaios Latyn: Claudius Ptolemaeus omstreeks 90 n. C omstreeks 168 n. C was n Romeinse burger van Egipte wat in Grieks geskryf het. Hy
  • 886 239 inwoners in 2012 gehad. Die streek se hoofstad, Perugia, het ongeveer 168 duisend inwoners. Umbria was n gewes in die antieke Italië, wat na sy bewoners
  • Athene in die 4de eeu v.C n belangrike wetenskap - en kunsstad en lewer beroemde name op soos Sokrates, Plato en Aristoteles. In 168 v.C val die Romeine
  • jaar in die Gregoriaanse kalender 198ste in skrikkeljare Daar volg nog 168 dae in die res van die jaar. 622 Begin van die Islamkalender. 1054 Begin

Users also searched:

...