Back

ⓘ Pages using ISBN magic links




                                               

1

Hierdie artikel handel oor die jaar 1 n.C., vir ander gebruike, sien 1 dubbelsinnig. Die jaar 1 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

1. FC Schwalmstadt

1. FC Schwalmstadt is n sokkerklub uit Schwalmstadt in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die huidige Schwalmstadt het in 1970 ontstaan met die amalgamasie van verskeie dorpies, onder meer Treysa en Ziegenhain. Die huidige klub het in 2003 ontstaan met die samesmelting van die sokkerafdelings van die sportklubs SV Jahn 1871 Treysa en TuSpo 1886 Ziegenhain. SV Jahn 1871 Treysa is in 1871 amptelik gestig as Turnverein Treysa. In 1921 is daar met Eisenbahnerverein Treysa saamgesmelt. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub op 17 Julie 1946 herstig met die huidige naam. TuSpo 1886 Ziegenhain he ...

                                               

1. SV Sleeswyk 06

1. SV Sleeswyk 06 is n sportklub uit Sleeswyk in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, boks, gewigstoot, handbal, judo en wandel. Die klub is op 4 Februarie 1906 gestig as 1.Schleswiger FV. In 1907 het FC Normannia Schleswig by die klub aangesluit en op 3 Januarie 1929 is die klub herdoop na 1. Schleswiger SV 06. Op 27 Junie 1938 het VfR Schleswig by die klub aangesluit, maar na die Tweede Wêreldoorlog weer weggebreek. Die klub het in 1937 onsuksesvol aan die uitspeelwedstryde om promosie na die Gauliga Nordmark op ...

                                               

101955 Bennu

101955 Bennu is n opties donker asteroïde met n deursnee van 492±20 m. Dit is n koolstofhoudende B-tipe asteroïde wat in die nabyheid van die aarde om die son wentel. Die basiese vorm van hierdie naby-aarde-voorwerp is in 1999 danksy radio-waarnemings van die Arecibo-sterrewag vasgestel. NASA se OSIRIS-REx-tuig het sedert 2018 gedetaileerde waarnemings van die oppervlak gemaak. Op 20 Oktober 2020 het OSIRIS-REx met die hulp van ’n uitrekbare arm suksesvol op die oppervlak van Bennu geland om ’n monster stof te versamel.

                                               

106

Die jaar 106 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 6de jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                               

106 v.C.

Die Han keiser Wudi bestyg opnuut die Tai-berg om daar die Feng en Shan -rituele uit te voer.

                                     

ⓘ Pages using ISBN magic links

  • Makishima, Elsevier, 2017, ISBN 0 - 12 - 812059 - 2, ISBN 978 - 0 - 12 - 812059 - 0 Precise measurement of stable potassium isotope ratios using a single focusing collision
  • Motilal Barnarsidass, ISBN 978 - 8120800618, pages 2 - 6 Wash Edward Hale 1999 Ásura in Early Vedic Religion, Motilal Barnarsidass, ISBN 978 - 8120800618, page
  • non - pathogenic Vanguerieae using electron microscopy S.L. Stanton, J.J.M. Meyer, C.F. Van der Merwe, South African Journal of Botany, 86, May 2013, Pages 41 45.
  • Isotopic Analysis: Fundamentals and Applications Using ICP - MS Frank Vanhaecke, Patrick Degryse John Wiley & Sons, 2012, ISBN 3527328963, ISBN 9783527328963
  • Grande regs Río Secure links Río Tijamuchi links Río Apere links Río Yacuma links Rio Guaporé regs Río Yata links Wikimedia Commons het meer
  • regs Pachitea links Tamaya regs Aguaytia links Pisqui links Cushabatay links Guanache regs Tapiche regs Pacaya links Wikimedia Commons
  • stroomaf Río Orteguanza links Río Macaya regs Río Caguãn links Río Yari links Río Cahuinari regs Río Apaporis links Wikimedia Commons het meer
  • Coroico links Río Tuichi links Río Emero links Río Madidi links Arroyo Verde regs Río Ivon regs Río Madre de Dios links Río Orthon links Wikimedia
  • pp. 128 pages ISBN 0 - 486 - 44376 - 0. Jocelyn, Ed & McEwen, Andrew March 2006 The Long March. Constable and Robinson. pp. 320 pages ISBN 1 - 84529 - 255 - 3
  • musiek, Koos Human, 2005, ISBN 9780798145138 n Lewe met Boeke, Koos Human, 2004 2007 Raar Maar Waar..., Koos Human, 2000, ISBN 9780798140867 Hulle Het
  • MF. 2013 Towards a new classification of Leguminosae: Naming clades using non - Linnaean phylogenetic nomenclature S. Afr. J. Bot. 89: 85 93. doi: 10
  • in the White House. Simon and Schuster, Junie, 2004, hardcover, 304 pages ISBN 0 - 7432 - 5433 - 3 en Presidential Studies Quarterly, published by Blackwell
10
                                               

10

Die artikel handel oor die jaar 10 na Christus. Vir die getal 10, sien 10 getal. Die jaar 10 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 10de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

10 v.C.
                                               

10 v.C.

Die jaar 10 voor Christus was n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op n Woensdag of Donderdag; of n skrikkeljaar wat op n Dinsdag of Woensdag begin het.

100 v.C.
                                               

100 v.C.

Die Mahabharata, n gedig van 90 000 reels, word geskryf. Dit religieuse epos beskryf n oorlog tussen neefs wat 900 jaar gelee oor n koninkryk gebaklei het en bevat talle van legendes oor die gode. Dit verduidelik veral die etiek van die dharma. geraamde datum

1008
                                               

1008

Die jaar 1008 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                               

101 v.C.

Dutthagāmani, n Boeddhistiese vors van die Kalyāni-koninkryk verdryf die Cholas uit Sri Lanka en verenig die eiland. Rome hou opnuut n veldtog teen die Lusitaniers.

104
                                               

104

Die jaar 104 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

104 v.C.
                                               

104 v.C.

Judah Aristobulus volg sy vader Hyrcanus op in Judea. Gaius Marius voer die cohort in. Volgens Plinius die ouere voer Gaius Marius die Aquila in as standaard vir die Romeinse legioene. 1 Januarie – Marius hou sy triomftog in Rome. Die verslane Jugurtha word meegevoer en later gedood.

                                               

105 v.C.

Caepio weier om met Mallius Maximus saam te werk omdat hy nie n patrisier is nie. Konsul Gnaeus Mallius Maximus kry in Rome bevel oor ses nuwe legioene en trek Gallie toe om Servilius Caepio te help. 6 Oktober - Die Romeine word verslaan in die slag van Arausio. Die Germane dood glo 80 000 Romeinse soldate. Die Germaanse Kimbers trek in Gallie na die suide.

                                               

108 v.C.

Hyrkanus van Judea verower Samaria ná twee jaar beleering. Mithridates VI Eupator van Pontus verower saam met Nikomedes III van Bithynia Paphlagonia en verdeel it. Rome beveel vir hulle die land in pristinum statum terug te gee, alhoewel Mithridates beweer dat hy dit van koning Pylaemenes geerf het.

                                               

110 v.C.

Hyrkanus van Judea beleer Samaria, wat deur Masedoniers bevolk word. Die Han keiser Wudi bestyg die Tai-berg om daar die Feng en Shan -rituele uit te voer. Dit bevestig hom as die enigste keiser en heerser.