Back

ⓘ Boulogne-sur-Mer




Boulogne-sur-Mer
                                     

ⓘ Boulogne-sur-Mer

Boulogne-sur-Mer is ’n stad aan die noordoostelike kus van Frankryk. Dit is in die département Pas-de-Calais in die gewes Hauts-de-France gelee. Die stad lê op die Opaalkus langs die Straat van Dover, vanwaar die Engelse kus gesien kan word. Die Liane-rivier mond hier in die see uit.

Boulogne is Frankryk se grootste vissershawe. Dit was ook vir eeue lank een van die vernaamste hawens vir die vervoer van passasiers oor die Engelse Kanaal. Passasiers en motorvoertuie kon van hier na Dover in Groot-Brittanje reis. Met die koms van die Kanaaltonnel het die rol egter volledig verdwyn.

                                     
  • vervang Maurice Gamelin as bevelvoerder van die Franse magte. 25: Boulogne - sur - Mer gee oor aan Duitsland. 26: Calais gee aan die Duitsers oor. 26: Operasie
  • 62 Gewes Hauts - de - France Prefektuur Arras Onderprefekture Béthune Boulogne - sur - Mer Calais Lens Montreuil Saint - Omer Bevolking 1 489 209 inw. 2010 Bevolkingsdigtheid
  • 92100 Boulogne - Billancourt 116.927 6, 17 Boulogne - Billancourt - Nord - Est Boulogne - Billancourt - Nord - Ouest Boulogne - Billancourt - Sud Boulogne - Billancourt - 1

Users also searched:

...