Back

ⓘ Boyz II Men




Boyz II Men
                                     

ⓘ Boyz II Men

Boyz II Men is ’n Amerikaanse" boy band” van Philadelphia wat rhythm & blues-musiek maak. Die groep is in 1988 as n kwintet gestig, maar het as n kwartet roem behaal. Die groeplede is Wanya Morris, Michael McCary, Shawn Stockman en Nathan Morris. McCary het die groep in 2003 verlaat.

Die groep was tussen 1992 en 1997 baie gewild gewees. Hulle het onder meer vyf nommer 1-treffers in die Verenigde State behaal." End of the Road ” en" I’ll Make Love to You is twee van hulle bekende liedjies. Die liedjie" Hey lover ” saam met kletsrymer LL Cool J was ook n groot treffer gewees. Daarnaas speel hulle n gastrol in n kersaflewering van die TV-reeks The Fresh Prince of Bel-Air.

In 2012 is n ster op die Hollywood Walk of Fame vir hulle aangebring. Hulle laste studio-album, Collide, is in 2014 vrygestel.

                                     

1. Diskografie

Studio albums
  • Cooleyhighharmony 1991
  • Motown: A Journey Through Hitsville USA 2007
  • II 1994
  • Under the Streetlight 2017
  • Full Circle 2002
  • Evolution 1997
  • Twenty 2011
  • Throwback, Vol. 1 2004
  • Nathan Michael Shawn Wanya 2000
  • Collide 2014
  • Love 2009
  • The Remedy 2006
                                     
  • 2002: Dumb Blonde 2002: Voluptuous 3 2002: Breast Friends 2 2002: When the Boyz Are Away the Girlz Will Play 7 2002: Dripping Wet Sex 4 2002: Trailer Trash
  • Press 1996: Hanged on a Twisted Cross 1997: 187: Documented 1997: Academy Boyz 1997: Basil 1997: The Fanatics 1998: Last Stand: The Struggle for the Ballona
  • Augustus 2017. Besoek op 13 Mei 2013. Tobias, Scott. In the Company of Men AV Club in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2013
  • Boyer Rolprente 6300 Hollywood Blvd.  Televisie 6300 Hollywood Blvd.  Boyz II Men Musiek en klank  7060 Hollywood Blvd.  Eddie Bracken Televisie 6751

Users also searched:

...