Back

ⓘ Bren




Bren
                                     

ⓘ Bren

n Bren is ’n ligte masjiengeweer. Die naam is afgelei van die wapenvaardiger by Brno in die voormalige Tsjeggo-Slowakye, waar dit ontwikkel is, en die Engelse fabriek in Enfield, waar dit onder lisensie vervaardig is. Die Britse weermag en Statebondlande het die geweer tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik. Dit is ook in ander oorloe ingespan, soos die Koreaanse Oorlog en die Falklandoorlog in 1982.

Anders as wat mens sou verwag sit die Bren LMG se magasyn patroonhouer bokant die geweer. n Standaard magasyn kan maksimum 30 patrone van kaliber.303 7.7 x 56 R bevat. In die praktyk word die magasyn egter nie met meer as 28 patrone gevul nie. Daar is, vir gebruik op voertuie, ook n drommagasyn met n kapasiteit van 100 patrone. Die Bren LMG is 633 mm lank en weeg 10.35 kg.

                                     
  • Jolene Brand gebore 31 Julie 1934 is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Giant from the Unknown 1958 en in die televisiereekse
  • as swaar masjiengewere gebruik, en van die bekendste ligte tipes was die Bren die MG - 42, die Browning en die Fiat 35. Sommige moondhede het hulle toevlug

Users also searched:

...