Back

ⓘ Britse Ope




Britse Ope
                                     

ⓘ Britse Ope

Die Britse Ope is die belangrikste Britse gholftoernooi. Dit word elke jaar in ’n ander deel van Brittanje gehou. Die "Ope" in die naam beteken dat beide amateur- en beroepspelers mag deelneem.

Die Britse Ope is die oudste van die vier groot gholfkampioenskappe vir mans. Die geleentheid word jaarliks deur The R&A geadministreer en by een van verskeie gesogte gholfklubs in die Verenigde Koninkryk aangebied. Dit word tans in die middel van Julie gespeel, ná die VSA Ope, maar voor die PGA-kampioenskap as die 3de van die 4 Grand Slam-gholftoernooie.

                                     

1. Geskiedenis

Die toernooi is vir die eerste keer op 17 Oktober 1860 op die Prestwick-gholfbaan in Skotland aangebied. Die eerste elf wedstryde het op hierdie baan plaasgevind. Ná n jaar sonder n toernooi is dit in 1872 op n rotasiebasis tussen verskillende bane in Skotland heringestel. In 1894 is die toernooi vir die eerste keer buite Skotland, by die Royal St Georges naby Sandwich in Kent, aangebied.

In 1892 is die toernooi na 72 putjies uitgebrei. In daardie jaar moes toeskouers vir die eerste keer toegangsgeld betaal. Dit was die enigste toernooi waar twee uitskakelings plaasgevind het, na die 2de en die 3de rondte. In 1985 is dit tot n enkele uitskakeling, na die tweede rondte, aangepas.

                                     
  • Suid - Afrikaanse Ope en die Suid - Afrikaanse Amateurskampioenskapstoernooi. Hy volg dit die volgende jaar op met die Natalse Ope en die Britse Amateur - Ope Van 1938
  • Festival, Pensacola Ope 1965 VSA Ope 1968 Britse Ope 1969 Tournament of Champions 1970 Greater Greensboro Ope 1971 Greater Jacksonville Ope National Airlines
  • Kampioenskap 2008: Telkom PGA Kampioenskap 2010: Open de Andalucia Britse Ope CNN 19 Julie 2010 Psychology of sport: From Farmer s Boy to British
  • toernooie gewen, waaronder vier majors die Amerikaanse Ope in 1994 en 1997 en die Britse Ope 2002 en 2012 Hy wen ook die Dunhill Kampioenskap in
  • putjie en Wulfe is so beïndruk dat hy hom in 1959 oorsee stuur om aan die Britse Ope te gaan deelneem. Sewgolum, die voormalige gholfjoggie met n verkeerdomgreep
  • Novak Djokovic in 2012 in die VSA - Ope se eindstryd geklop en was die eerste Britse speler sedert 1977, en die eerste Britse man sedert 1936, wat n Grand
  • Dames Switserse Ope die S4C Wallis Dames Kampioenskap van Europa, die Finnair Meesters, die Sanya Dames Ope en die Suzhou Taihu Dames Ope Sy eindig die
  • Vrouemeesters 2011 ISPS Handa Portugese Dames - ope 2004 die Suid - Afrikaanse Vroue - ope 2007 Suid - Afrikaanse Vroue - ope Espirito Santo Trofee vir Suid - Afrika
  • acre is afkomstig van die Oud Engelse æcer oorspronklik beteken dit ope veld gelykstaande aan die Duitse Acker die Nederlandse akker die
  • 1980 was hy een van die beste spelers ter wêreld. Ballesteros het die Britse Ope in 1979, 1984 en 1988 gewen. Hy het ook die Amerikaanse Meesterstoernooi
  • wat deur Brasilië gewen word. 8 Junie Serena Williams wen die Franse Ope 9 Julie Stigting van die Afrika - unie, die opvolger van die Organisasie

Users also searched:

...