Back

ⓘ Broadway (Manhattan)




Broadway (Manhattan)
                                     

ⓘ Broadway (Manhattan)

Broadway is n beroemde straat in Manhattan, New York, in die Verenigde State van Amerika met verskeie teaters. Hierdie straat loop in n noord/suid rigting, skuins oor die ander strate. Times Square, waar Broadway by 7de Laan en 42ste Straat ontmoet, is n sentrum van vermaak en is bekend vir sy talle teaters en toneelopvoerings. Die straatblokke daar rondom vorm die hart van die stad se teaterbedryf.

Hierdie straat is 33.2 km 20.6 myl lank en loop deur Manhattan en The Bronx. Dit loop dan verder noord as die Amerikaanse roete 9 na Albany, die hoofstad van New York.

                                     

1. Geskiedenis

Ten tyde van die eerste Nederlandse kolonisasie van Manhattan was Broadway n pad wat deur die plaaslike Wappani-indiane gebruik is om van hul dorp na die jagvelde te reis. David Pietersz de Vries noem die pad reeds in 1642 in sy dagboek De Wickquasgeck weg waar de indianen dagelijks langs gingen ".

Nadat Peter Minuit die land namens die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande van die Indiane gekoop het, is die pad "Breede Weg" genoem. In 1667, ná die Vrede van Breda, is die naam na "Broadway" vertaal toe die stad in Britse hande oorgaan het. n Ander naam vir Broadway was "Breedweg".

                                     
  • Broadway verwys na opvoerings in 40 professionele teaters met 500 of meer sitplekke elk in die Teaterdistrik van Manhattan in New York, Amerika. Saam met
  • dit van Brooklyn. Broadway is ook in Manhattan U.S. Census Bureau en Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Manhattan Hierdie artikel is
  • of Broadway 1935 The Singing Cowgirl 1938 Water Rustlers 1939 en Ride em, Cowgirl 1939 1935: King Solomon of Broadway 1935: Manhattan Moon
  • Die Manhattan - projek was n navorsings - en ontwikkelingsonderneming gedurende Tweede Wêreldoorlog wat die eerste kernwapen vervaardig het. Dit is gelei
  • Leader 1930: Queen High 1930: The Sap from Syracuse 1930: Young Man of Manhattan 1931: Suicide Fleet 1931: The Tip - Off 1932: Carnival Boat 1932: Hat Check
  • Life of the Party 1930 Manhattan Parade 1931 Side Show 1931 en Dancing Lady 1933 1929: Gold Diggers of Broadway 1930: The Life of the Party
  • rolle in die rolprente Manhattan Melodrama 1934 San Francisco 1936 Waikiki Wedding 1937 en Prison Farm 1938 1934: Manhattan Melodrama 1936: San
  • Everyone Says I Love You 1995 Mighty Aphrodite 1994 Bullets Over Broadway 1993 Manhattan Murder Mystery 1992 Husbands and Wives 1992 Shadows and Fog
  • 1931 Mystery of the Wax Museum 1933 Manhattan Melodrama 1934 en It Conquered the World 1956 1929: Broadway 1930: For the Defense 1931: Little Caesar
  • Journey 1916: The Habit of Happiness 1916: The Perils of Divorce 1916: Manhattan Madness 1916: Nanette of the Wilds 1916: The Witch 1917: Barbary Sheep

Users also searched:

...