Back

ⓘ Bruinkopvisvanger




Bruinkopvisvanger
                                     

ⓘ Bruinkopvisvanger

Die Bruinkopvisvanger is n algemene standvoel in boomvelde, kuswoude, parke en tuine. In Engels word dit die Brown-hooded kingfisher genoem.

                                     

1. Identifikasie

Die voel is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 75 gram. Dit het n bruinerige kop met swart strepe. Daar is rooibruin gedeeltes aan die kante van die bors. Dit is groter as die Gestreepte visvanger en die snawel is rooi. Daar is geen wit aan die bo- of ondervlerk nie. Die mannetjie se rug is swart en die wyfie en die jong voeltjies se rug is bruin.

                                     
  • Ploceus xanthopterus Bruinkoppapegaai Poicephalus cryptoxanthus Bruinkopvisvanger Halcyon albiventris Bruinmalgas Sula leucogaster Bruinmalmok
  • Bontvisvanger - Ceryle rudis Bosveldvisvanger - Halcyon senegalensis Bruinkopvisvanger - Halcyon albiventris Dwergvisvanger - Ispidina picta Gestreepte visvanger

Users also searched:

...