Back

ⓘ Bruinslangarend




Bruinslangarend
                                     

ⓘ Bruinslangarend

Die bruinslangarend is n arend en roofvoel. Die voel kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en die ooste van Botswana voor. In Engels staan die bekend as die Brown Snake-eagle.

                                     

1. Identifikasie

Die voel word 70 tot 75 cm lank, weeg 1.6 tot 2.4 kg en het n vlerkspan van 1.6m. Dit is n groot arend, is effe donkerbruin met geel oe en daar is skerp, afgetekende dwarsstrepe oor die stert en die bene is liggrys en ongeveer. Die arend kan met die swartborsslangarend verwar word en sootrgelyk meer soos die berghaan. Die geslagte lyk eenders. Die jong voel lyk amper soos die volwassenes maar het ligte rande aan die rug- en vlekdekvere wat hom effens geskub laat lyk.

                                     
  • Geelpenssuikerbekkie Circaetus cinerascens - Enkelbandslangarend Circaetus cinereus - Bruinslangarend Circaetus fasciolatus - Dubbelbandslangarend Circaetus pectoralis
  • Bruinrobbin Lagonosticta nitidula Bruinroofmeeu Catharacta antarctica Bruinslangarend Circaetus cinereus Bruinsylangstertjie Prinia subflava Bruinvlekstormvoël
  • Breëkoparend - Polemaetus bellicosus Bruinarend - Aquila wahlbergi Bruinslangarend - Circaetus cinereus Dubbelbandslangarend - Circaetus fasciolatus Dwergarend

Users also searched:

...