Back

ⓘ 1526




1526
                                     

ⓘ 1526

Die jaar 1526 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 21 April – Eerste slag van Panipat. Babur gebruik sy kanonne om Ibrahim Lodhi, die vors van Delhi, te verslaan. Dit is die begin van die Mogolryk van Indie wat drie eeue sal bestaan.
  • 29 Augustus – Die Slag van Mohács vind plaas tussen die Hongaarse leer en die Ottomaanse leer.
  • 22 Mei – Pous Clemens VII sluit aan by die Liga van Cognac.
                                     

2. Sterftes

  • Onbekend – Konrad Grebel, die hoof-stigter van die Switserse Broederskap * 1498.
  • Ibrahim Lodhi, die laaste vors van Delhi uit die Afgaanse Lodhi-dinastie.
                                     
  • Mongoolse en Tsjagatai - Turkse oorsprong regeer. Die Mogolryk het tussen 1526 en 1857 bestaan. Die hoofgrondgebied van die ryk was op die Noord - Indiese
  • Onbekend Konrad Grebel, die hoof - stigter van die Switserse Broederskap 1526 Onbekend Fridolin Brunner, Switserse Protestantse pastoor en hervormer
  • Xocoyotzin 1520: Cuitlahuac 1520 1521 1525: Cuauhtémoc 1525 1526 Diego Velázquez Tlacotzin 1526 1530: Andrés de Tapia Motelchiuh 1532 1536: Pablo Xochiquentzin
  • 1525 t Spel van Ghewilligh Labeur ende Volc van Neeringhe, 1526 Spel van den Wynghaer, 1526 Spel van den Crych Spel van d Ongelycke Munte, Stout ende Onbescaemt
  • digter 1630 28 Maart Juan Fernández de Navarrete, Spaanse skilder 1526 6 Mei François de Montmorency, goewerneur van Parys en maarskalk van Frankryk
  • Elsas en Thüringen is in 1525 en in die Keurvorstedom Sakse en Tirool in 1526 gewelddadig onderdruk. Die Duitse boereopstand het historiese voorlopers
  • Russies - Ortodokse Kerk ingeroep in sy stryd teen die feodale opposisie. Teen 1526 toe hy 47 jaar oud was, was Wasili reeds 20 jaar getroud met sy eerste vrou
  • die 18de Dinastie van Egipte. Sy bewind word gewoonlik beskou as tussen 1526 en 1506 v.C. Hy was die seun van Ahmoses I en Ahmoses - Nefertari, maar het
  • Savası Kroaties: Bitka na Mohačkom polju het plaasgevind op 29 Augustus 1526 tussen die Hongaarse leër gelei deur Louis II die laaste van die Jagielloniaanse
  • Innocentius VIII volg Pous Sixtus IV op as pous van die Rooms - Katolieke Kerk. 1526 Suleiman die Manjifieke verslaan en dood die laaste Jagielloniaanse koning
  • Sirimau Teluk Ambon Baguala Teluk Ambon Leitimur Selatan Die stad is in 1526 deur Portugese seevaarders verower. Hulle bou Fort Victoria. In 1609 kom
  • eilande is deur Diego da Rocha in 1525 ontdek, later deur Alonso de Salazar in 1526 en deur Alvaro de Saavedra in 1528 1529. Ná die Spaans - Amerikaanse Oorlog