Back

ⓘ 1527




1527
                                     

ⓘ 1527

Die jaar 1527 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

Italie

  • 7 Desember- Pous Clemens VII stel Francisco de los Angeles Quiñones, generaal van die Franciskane aan as kardinaal.
  • 6 Mei – Keiser Karel V se Lutherse troepe plunder Rome en Pous Clemens VII vlug na die Engeleburg.
  • 6 Desember – Pous Clemens VII verlaat die verwoeste Rome.
  • 26 Desember – Giovanni Angelo Medici later Pous Pius IV vestig hom in Rome.
  • 20 Desember – Pous Clemens VII stel Francesco Comaro senior, n patrisier uit Venesie aan as kardinaal.
  • 3 Mei – Pous Clemens VII stel 5 nuwe kardinale aan, almal uit Italie.
  • 21 November – Voor hy Rome verlaat stel Pous Clemens VII nog 7 nuwe Italiaanse kardinale aan.

Indie

  • Die Slag van Kanwah. Babur verslaan Rana Sanga en Afgane.
                                     
  • die stad is Sunda Kelapa tot 1527 Die veldheer Fatahillah verower die stad in 1527 en die naam word Jayakarta 1527 1619 Batavia Jakarta het van
  • Mei Niccolò Machiavelli, Italiaanse historikus en politiese skrywer 1527 Onbekend Vasco da Gama, n Portugese ontdekkingsreisiger 1524 2
  • Majapahit was n ryk wat vanaf 1294 tot omtrent 1527 vanuit Java n groot deel van die huidige Indonesië beheers het. Dit is in 1294 deur Wijaya gestig
  • van Rusland, tsaar van Rusland 1557 28 Junie Abraham Ortelius, kartograaf. 13 September Filips II van Spanje, heerser van Kastilië 1527
  • plundering van Rome op 6 Mei 1527 deur Karel se Lutherse troepe. As teken van rou het die pous n vol baard begin dra. Op 6 Desember 1527 verlaat die pous die
  • 1549. Hy het pouslike troon bestyg in die era na die plundering van Rome in 1527 en die begin van die Reformasie. Tydens sy bewind begin die Kontrareformasie
  • Filips II van Spanje Valladolid, 21 Mei 1527 - San Lorenzo de El Escorial, 13 September 1598 was die heerser van Kastilië, Aragon hierdie twee lande
  • Protestantse predikant in Glarus. Tussen 1525 en 1527 ontvang hy Messpfründe in Glarus en dien hy ook as die Kaplan. Tussen 1527 en 1530 dien hy as Protestantse pastoor
  • Niccolò Machiavelli 3 Mei 1469 21 Junie 1527 was n Italiaanse diplomaat, politiese filosoof, musikant, digter en toneelskrywer. Hy was n sleutelfiguur
  • eindbestemming gaan arriveer nie. Levi Eliphas 1486 - 1535 : Cornelius Agrippa 1527 - 1608 : John Dee 1848 - 1919 : Guido von List 1875 - 1947 : Aleister Crowley
  • tydens sy tweede vaart na Amerika. Die Spanjaarde doop die eiland Santiago. 1527 Pous Clemens VII stel 5 nuwe kardinale aan, almal uit Italië. 1660 Die