Back

ⓘ 1529




1529
                                     

ⓘ 1529

Die jaar 1529 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

Italie

  • 10 Januarie – Pous Clemens VII stel sy familielid Ippolito de Medici, aartsbiskop van Avignon, aan as kardinaal.
  • 13 Augustus – Pous Clemens VII stel Mercurio Arborio di Gattinare, leek en kanselier van keiser Karel V, aan as kardinaal.

Indie

  • Mei – Slag van Ghagra. Babur verslaan die Afgane. Hy heers nou oor n ryk van die Punjab tot die Bengaalse grens en van die Himalaja tot Gwalior.
                                     
  • verder n taal - enklawe vorm in die Hoogalemanniese Duitse dialekgebied. In 1529 het die Reformasie ingang in Basel gevind. Later, in 1897, het Basel danksy
  • voorreg gehad. n Kolonisasieskema is opgestel met Ambrosius Ehinger wat in 1529 as goewerneur opgedaag het. Hy het die binneland verken op soek na die goud
  • grootste stad van Venezuela naas die hoofstad Caracas en is op 8 September 1529 deur Ambrosius Ehinger, die goewerneur van die Welser - kolonie Klein - Venedig
  • Meksiko - Stad, word deur Spaanse conquistadors onder Hernán Cortés verower. 1529 Pous Clemens VII stel Mercurio Arborio di Gattinare, leek en kanselier
  • sinode vind plaas. 1316 Pous Johannes XXII neem sy intrek in Avignon. 1529 Martin Luther en Ulrich Zwingli ontmoet in Marbach. n Geskil oor die gebruik
  • gekies hy moet twee jaar wag voordat die keiser sy verkiesing goedkeur. 1529 Die Eerste beleg van Wene deur Turkse magte word beëindig. 1539 Ugo Boncompagni
  • Burg ist unser Gott is n kerklied wat deur Martin Luther waarskynlik voor 1529 geskryf en gekomponeer is. In gedrukte vorm is die werk vir die eerste keer
  • bestaan uit Kroon - Vlaandere amptelik Frans en Ryks - Vlaandere Duits In 1529 sorg die Damesvrede van Kamerijk egter daarvoor dat die Franse Koning, Frans
  • later deur Alonso de Salazar in 1526 en deur Alvaro de Saavedra in 1528 1529 Ná die Spaans - Amerikaanse Oorlog is die eilande deur Spanje aan die Duitse

Users also searched:

...