Back

ⓘ 1530




1530
                                     

ⓘ 1530

Die jaar 1530 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 8 Junie – Pous Clemens VII stel die Franse ambassadeur Gabriel de Gramont, biskop van Tarbes, aan as kardinaal.
  • 24 Februarie – Pous Clemens VII kroon keiser Karel V in Bologna.
  • 25 Junie – Die Ausburg belydenis word op die ryksdag in Ausburg aan keiser Karel V gegee.
  • 9 Maart – Pous Clemens VII stel nog vyf nuwe kardinale aan.
                                     

2. Geboortes

  • 25 Augustus – Iwan die Verskriklike, tsaar van Rusland † 1584
  • Onbekend – Anastasia Romanowna, die eerste vrou van Iwan die Verskriklike van Rusland † 1560
  • Onbekend – Patriarg Hermogenes van Moskou, Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland † 1612
  • Onbekend – François de Belleforest, Franse skrywer, digter, en vertaler van die Renaissance-era † 1583
                                     
  • Marco d Oggiono ongeveer 1470 ongeveer 1530 was n Italiaanse Renaissance skilder. Hy was een van Leonardo da Vinci se leerlinge en het kopieë van
  • herbou Athene ná die groot vloed van Deucalion en die einde van die Goue Era. 1530 v.C.: Einde van die 1ste Dinastie van Babilonië. 1506 v.C.: Kekrops I van
  • Engeland 1483 Onbekend Marco d Oggiono, Italiaanse Renaissance skilder 1530 Onbekend Jacopo Bellini, Italiaanse skilder in Venesië 1400
  • Iwan IV Wasilijewitsj Russies: Иван Васильевич 25 Augustus 1530 18 Maart 1584 was van 1533 tot 1547 grootprins van Moskowië en die eerste amptelike
  • 2008 - 04 - 20. Particle Data Groups: 2006 Review of Particle Physics Xi 1530 PDF 89 kB Besoek op 2008 - 04 - 20. Standaardmodel Lys van deeltjies Hierdie
  • strykinstrument en die oudste lid van die vioolfamilie. Dit het in ongeveer 1530 ontstaan. Hierdie familie sluit ook die viool en tjello in. Die altviool
  • n Boheemse militaris en politikus 1634 1 Januarie François de Belleforest, Franse skrywer, digter, en vertaler van die Renaissance - era 1530
  • ontdek het 1667 18 Maart Iwan die Verskriklike, tsaar van Rusland 1530 10 Julie Willem van Oranje, Prins van Oranje en die hoofleier van die
  • van Moskou, Russies - Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland 1530 11 April Emanuel van Meteren, Vlaamse geskiedkundige 12 September Wasili
  • Jean Bodin 1530 1596 was n Franse politieke filosoof en is bekend vir sy bekendstelling van die konsep van soewereiniteit. In sy belangrikste werk
  • kerke. Die Duitse kerkhervormer Martin Luther het dit oorspronklik vanaf 1530 as seël vir sy korrespondensie gebruik. Die Leeue - en Papegaaie - venster van

Users also searched:

...