Back

ⓘ 1540




1540
                                     

ⓘ 1540

Die jaar 1540 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 3 Mei – Die Gentse opstand word neergeslaan. Karel V, self n boorling van die stad, verplig sy burgers met n strop om die nek op die kniee te gaan. Dié stroppe moet as teken van onderdanigheid gedra word, wat die begin van die stropdas is.
  • 24 September – Marcello Cervini later Pous Marcellus II word biskop van Reggio Emilia.
  • 27 September – Pous Paulus III publiseer die bul Regimini militantis ecclesiae waarin die orde van die Jesuïete gestig word.
                                     

2. Geboortes

  • Onbekend – Ignatius van Moskou, Russies-Ortodokse biskop, die tweede patriarg van Moskou en die hele Rusland † 1620.
  • Circa Onbekend – Sir Francis Drake n Engelse Admiraal en ontdekkingsreisiger † 1596.
                                     
  • dit hê dat hulle die afstammelinge is van oorlewendes van n skeepswrak in 1540 Forros: afstammelinge van bevryde slawe teen die tyd van die afskaffing

Users also searched:

...