Back

ⓘ 1412




1412
                                     

ⓘ 1412

Die jaar 1412 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Mei - Die Verdrag van Bourges - Hendrik IV van Engeland kry van die hertoe van Berry, Bourbon en Orléans die erkenning dat Aquitaine Engelse gebied is. Poitou bly onder sy vors tot hy sterf en dan word dit ook Engels.
                                     
  • Margrete Valdemarsdotter, Sweeds: Margareta Valdemarsdotter 1353 28 Oktober 1412 was koningin van Denemarke, Noorweë en Swede en die stigter van die Kalmarunie
  • konfederasie. Onbekend Margrethe I, koningin van Denemarke, Noorweë en Swede 1412 Onbekend Ewdokija van Moskou, groothertogin van Rusland 1407 27 April
  • Moller, Lucie A. du Plessis, Theodorus L. 2014 Dictionary of Southern African Place Names. Jonathan Ball Publishers. p. 1412 ISBN 9781868425501.
  • Kerk 1368 30 Mei Johanna van Arkel, verbrand op die brandstapel 1412 1 Desember Elisabeth von Ziegenhain, vrou van Ulrich V von Hanau 1375
  • die eerste vroulike heerser van die land ná Margrethe I, wat van 1388 tot 1412 oor die Skandinawiese lande geheers het tydens die Kalmarunie. Koningin Margrethe
  • hoewel Moskou groot bedrae bymekaargemaak het vir militêre doeleindes. In 1412 moes Wasili egter weer sy knie voor die Horde buig. Wasili was getroud met
  • Islamitiese Republiek van Iran. 1956 Volker Zotz, Oostenrykse filosoof. 1412 Margrethe I, koningin van Denemarke, Noorweë en Swede 1353 1520 Pier
  • Amerikaanse Kapitool in Washington, D.C. 1367 Richard II van Engeland 1400 1412 Johanna van Arkel, Franse nasionale heldin 1431 1834 Georges de
  • 1431 dogter van die graaf Gottfried VIII von Ziegenhain. Adelheid het in 1412 saam met haar suster Agnes in die klooster van Klarenthal ingetree. Ten tye

Users also searched:

...