Back

ⓘ 1429




                                     

ⓘ 1429

Die jaar 1429 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Koningin Suhitā volg koning Wikramawardhana op in Majapahit.
  • 20 Augustus – Alonso de Borja later Pous Callixtus III word biskop van Valencia.
  • 26 Julie – Teenpous Clemens VIII tree af en die Westerse Skisma eindig.
  • 18 Junie – Johanna van Arkel lei die Franse troepe teen die Engelse in Patay, Frankryk.
                                     
  • Carbon was n teenpous met setel in Avignon van 10 Junie 1423 tot 26 Julie 1429 Gil Sanches Muñoz was die seun van Pedro II Muñoz y Liñan en Catalina Sanchez
  • eerste een gebore Bernard Garnier word pous in 1424 en sterf in ongeveer 1429 Die tweede Jean Carrier word pous in ongeveer 1430 en regeer tot ongeveer
  • September Pous Julius II stel Sisto della Rovere, sy neef, aan as kardinaal. 23 Februarie Gentile Bellini, Italiaanse skilder uit die Renaissance 1429
  • 1409 1410 Johannes XXIII, 1410 1415 Clemens VIII, 1423 1429 Teenpous Benedictus XIV, 1425 en 1429 Felix V Amadieus VIII van Savoje 1439 1449 Martinus
  • Störtebeker, die leier van n groep kaapvaarders 1401 Onbekend Giovanni di Bicci de Medici, Italiaanse bankier en stigter van die Medici Bank 1429
  • van Frankryk. Hy is egter in n beroemde gebeurtenis in Reims gekroon in 1429 deur die pogings van Johanna van Arkel om die Franse van die Engelse te bevry
  • Oorlog nie verder binne as tot by Orléans nie. Hulle beleër die stad in 1429 maar Johanna van Arkel slaag daarin om Orléans te ontset. Amptelike webwerf
  • Pous Clemens VII 1378 1394 n TeenPous. Pous Clemens VIII 1423 1429 n Teenpous. Pous Clemens VII 1523 - 1534 Pous Clemens VIII 1592
  • Bernard Garnier 1425 - ? ? n Teenpous. Pous Benedictus XIV Jean Carrier 1429 - ? ? n Teenpous. Pous Benedictus XIII 1724 1730 Pous Benedictus XIV
  • stad is vernoem ná Nezahualcoyotl, n magtige heerser van die Asteke tussen 1429 en 1472, wat dié gebied beheers het. Die naam beteken vastende kojote in
  • Frankryk se nasionale heldin Johanna van Arkel het in die jare 1428 en 1429 enkele maande in Vaucouleurs gebly en hier gewag op toestemming vir n besoek