Back

ⓘ 1326




1326
                                     

ⓘ 1326

Die jaar 1326 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 3 Maart – Jacques Fournier later Pous Benedictus XII word biskop van Mirepoix in Ariège.

Engeland

  • 24 September – Isabella land by Orwell in Suffolk, hoewel sy nie weet waar sy is nie. Thomas van Brotherton, Edward se half-broer en graaf van Norfolk, sluit hom by die koningin aan. Hulle trek sonder teenstand na London.
  • 21/22 September – Koningin Isabella van Engeland verlaat met haar klein vloot die stad Dordrecht.
  • 2 Oktober – Edward II vertrek na Wallis.
  • 16 November – Edward II en Hugh Despenser jr. wat in Suid-Wallis ronddwaal word gevange geneem.
  • 26 Oktober – Bristol val in Isabella se hande. Despenser word gehang.
  • 18 Oktober – Isabell bereik Bristol wat Edward in Hugh Despenser sr. se hande gelaat het.
                                     

2. Geboortes

  • 3 Maart – Lodewyk I, koning van Hongarye en Pole † 1382
  • 30 Maart – Iwan II van Moskou, Grootprins van die Rjoerik-dinastie † 1359
  • Murat I, n sultan van die Ottomaanse Ryk † 1389.
                                     
  • Дми трий Гро зные О чи 1299 15 September 1326 was van 1318 tot 1326 die prins van Twer en van 1322 tot 1326 die grootprins van Wladimir. Hy was die seun
  • Waldemar III 1314 1364 was van 1326 tot 1329 koning van Denemarke terwyl hy minderjarig was, en van 1325 tot 1326 en van 1330 tot 1364 as Waldemar V
  • dokumente en korrespondensie gevoeg is. Die eerste toegra dié van Orhan I 1326 Die toegra van Süleyman die Manjifieke 1520 Die toegra van Selim III 1789
  • Iwan II of Iwan die Mooie Russies: Иван II Иванович Красный 30 Maart 1326 13 November 1359 was die tweede seun van Iwan Katila. Hy het sy broer Semjon
  • die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Dmitri II van Twer, Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1326 10 November Jan I graaf van Holland.
  • prins - regent Karel benoem die filosoof Nicolaas van Oresme tot sekretaris. 13 November Iwan II van Moskou, Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1326
  • Ottomaanse Turks: خداوندگار, moderne Turks: I.Murat Hüdavendigâr 29 Maart Junie 1326 15 Junie 1389 ook genoem die Goddelike Een, was van 1362 tot 1389 die
  • die Abbasidiese Kalifaat. Osman I, eerste sultan van die Ottomaanse Ryk 1326 18 Augustus Theodorus II Laskaris, keiser van die Niceense Ryk Circa
  • sluit in: Christ s College 1505 Churchill College 1960 Clare College 1326 Clare Hall 1965 Corpus Christi College 1352 Darwin College 1964
  • Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1350 15 Junie Murat I, n sultan van die Ottomaanse Ryk 1326 Hayam Wuruk Rājasanagara koning van Majapahit.

Users also searched:

...