Back

ⓘ 1333




1333
                                     

ⓘ 1333

Die jaar 1333 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

Spanje

  • Junie – Gibraltar kom in Marokkaanse hande
  • Februari – Die Derde Beleering van Gibraltar. Die Marokkaanse vors Abd al-Malik Abd al-Wahid beleer Gibraltar wat sedert 1309 in Kastiliaanse hande is.
  • Junie – Die vierde beleering van Gibraltar begin. Alfonso XI van Kastilie probeer dit terug te verower op die Marokkane en op Muhammed IV van Granada.
  • Augustus – Muhammed IV word gedwing n wapenstilstand te teken. Sy edele vermoor hom.

Rome

  • 2 Desember – Pous Johannes XXII publiseer sy bul "Summa providit altitudo consilii" oor die Universiteit van Salamanca en sy katedraal.
  • 19 Desember – Die sienings van Pous Johannes XXII oor die lewe na die dood word veroordeel deur n vergadering van teoloe by die Universiteit van Parys.

Sjina

  • Die oorstromings van die Geelrivier wat sedert 1332 aanhou, het 7 miljoen mense gedood.
                                     
  • Nocolaas gevange in die paleis in Avignon tot aan sy dood op 16 Oktober 1333 Omdat Nicolaas nie n wettige pous was nie, is die kardinale wat hy aangestel
  • Aroemeens. www.ethnologue.com Council of Europe Parliamentary Recommendation 1333 1997 Council of Macedon - armans Macedon - armans Association from France Consiliul
  • jaar. 1254 Manfred verslaan die troepe van Pous Innocentius IV by Foggia. 1333 Pous Johannes XXII publiseer sy bul Summa providit altitudo consilii
  • Parlerz Tsjeggies: Petr Parléř, Latyn: Petrus de Gemunden in Suevia 1330 of 1333 in Gmünd, 13 Julie 1399 in Praag was n Duits - Boheemse beeldhouer en argitek
  • la Tour - du - Pin 1312 22 Mei 1355 was die Dauphin van die Viennois van 1333 tot 16 Julie 1349. Hy was n seun van Dauphin Jan II en Beatrice van Hongarye
  • voor die tyd verdoem sou wees. Die sienings is veroordeel op 19 Desember 1333 deur n vergadering van teoloë aan die Universiteit van Parys en onder andere
  • krieketspeler. 1997 Charles Leclerc, Monegaskiese Formule Eenberoepsrenjaer. 1333 Teenpous Nicolaas V ongeveer 1275 1553 Lucas Cranach die Ouere, Duitse
  • die res van die jaar. 1187 Pous Clemens III volg Pous Gregorius VIII op. 1333 Die sienings van Pous Johannes XXII oor die lewe na die dood word veroordeel
  • November 1282 was n Boeddhistemonnik wat tydens die Kamakura - tydperk 1185 1333 in Japan gelewe het. Hy het toewyding gepredik aan die Lotus - soetra, wat
  • tereggestel en Eduard het self begin regeer. Ná n geslaagde veldtog in 1333 in Skotland, wat in n verbondskap met Frankryk was, en nadat Frankryk beslag
  • die naam t Gein Die nedersetting het in 1294 stadsregte gekry en is in 1333 verwoes in n oorlog tussen die biskop van Utrecht en die graaf van Holland

Users also searched:

...