Back

ⓘ 1350




1350
                                     

ⓘ 1350

Die jaar 1350 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Hayam Wuruk word koning van Majapahit op Java.
  • Die Swart Dood brei uit oor Europa
  • Johan II van Frankryk trou met Johanna I van Auvergne, sy tweede vrou.
                                     
  • Bonifatius IX Latyn: Bonifatius IX gebore Pietro Tomacelli, c. 1350 1 Oktober 1404 was die 203de pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1389 tot 1404
  • Februarie Wasili I van Moskou, Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1371 21 Julie Manuel II Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk 1350
  • 1214 Alfonso VIII, Die Edele 1252 - 1284 Alfonso X, Die Geleerde 1312 - 1350 Alfonso XI Na 1474 word Kastilië die sentrum van Spanje onder die leiding
  • 1318 19 Mei Dmitri Donskoi, Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1350 15 Junie Murat I, n sultan van die Ottomaanse Ryk 1326 Hayam Wuruk
  • daar letterlik n bodorp en n onderdorp is. Dit is op n hoogte van sowat 1350 m geleë. Die stad beskik oor n internasionale lughawe, spoorwegstasie en
  • Palaiologos Grieks: Μανουήλ ὁ Παλαιολόγος, Manouēl ho Palaiologos 27 Junie 1350 - 21 Julie 1425 was van 1391 tot 1425 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy
  • water per jaar aan die Zambezirivier. Die rivier ontspring op n hoogte van 1350 m op n plato net suid van die grens tussen Zambië en die Demokratiese Republiek
  • Donskoi Russies: Дми трий Донско й of Dimitri van die Don 12 Oktober 1350 Moskou - 19 Mei 1389, Moskou seun van Iwan II Krasni, het van 1359 as
  • Lamme van Gelre en Zutphen Bertha van Dale 1275 1350 Sy trou in 1300 met Steven van Zuylen 1275 1350 heer van Zuylen, Westbroek en Anholt, seun van
  • die hoofstad Trowulan naby die huidige stad Surabaya. Onder Hayam Wuruk 1350 - 89 en sy generaal Gajah Mada het dit sy mag oor groot dele van Java, Sumatra
  • Die Suteërs was n Semitiese volk wat omstreeks 1350 v.C. in die Levant en Kanaän gewoon het, en later ook in Babilonië aangetref is. Hulle word in agt