Back

ⓘ 1352




1352
                                     

ⓘ 1352

Die jaar 1352 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 13 Februarie – Guillaume de Grimoard later Pous Urbanus V word ab van die Benediktynerklooster in St. Germain dAuxerre.
  • Die kanton Glarus en die kanton Zug word deel van die Switserse Eidgenossenschaft.
  • Die Swart Dood is verby. Tussen 30-50% van die bevolking van Europa is dood. Dit het groot gevolge vir die ekonomie en ook vir die kerk. Mense soek hulp buite n kerk wat hulle nie kon help nie, nog medies, nog geestelik.
  • 18 Desember – Pous Innocentius VI volg Pous Clemens VI op.
                                     
  • Clemens VI was die 198ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1342 tot 1352 en die vierde pous wat in Avignon gebly het. Pous Clemens VI is gebore as
  • Innocentius VI was die 199ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1352 tot 1362. Pous Innocentius VI is gebore as Étienne Aubert in 1282 in Les Monts
  • Augustus Die Switserse oerkantons verklaar hulle onafhanklikheid. Pous Clemens VI, die 198ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk in Avignon 1352
  • geleë. Glarus word gewoonlik met die afkorting GL weergegee. Dit is sedert 1352 deel van die Switserse Eidgenossenschaft. Die hoofstad is die stad Glarus
  • Innocentius IV 1243 1254 Pous Innocentius V 1276 Pous Innocentius VI 1352 1362 Pous Innocentius VII 1404 - 1406 Pous Innocentius VIII 1484
  • 1960 Clare College 1326 Clare Hall 1965 Corpus Christi College 1352 Darwin College 1964 Downing College 1800 Emmanuel College 1584 Fitzwilliam
  • as Johannes VI as medekeiser regeer totdat Johannes V sy seun Matthew in 1352 aangeval het. Dit het tot nog n burgeroorlog gelei. Johannes V het die heerser
  • IV 1265 1268 Pous Clemens V 1305 1314 Pous Clemens VI 1342 1352 Pous Clemens VII 1378 1394 n TeenPous. Pous Clemens VIII 1423
  • skrikkeljare 1160 Die sinode van Pavia verklaar Pous Alexander III tot ketter. 1352 Guillaume de Grimoard later Pous Urbanus V word ab van die Benediktynerklooster
  • gotiese boustyl, wat soos n vesting lyk, is in die tydperk tussen 1334 en 1352 opgerig. Met n oppervlak van sowat 15 000 vierkante meter is dit een van
  • aanvanklik deur die Franse boumeester Matthias van Arras en, ná sy afsterwe in 1352 hoofsaaklik deur Peter Parler 1330 1399 volgens die voorbeeld van Franse

Users also searched:

...