Back

ⓘ 1368




                                     

ⓘ 1368

Die jaar 1368 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Daar breek opnuut n pesepidemie uit.
  • 22 September – Pous Urbanus V stel Arnoldo Bernardi of Bertrandi, Philippe de Cabasolle, Simon Langham, Bernard du Bosquet, Jean de Dormans, Étienne de Poissy of Paris, Pierre de Chinac of de Bagnac en Francesco Thebaldeschi aan as kardinaal.
                                     
  • Die Ming - dinastie 1368 1644 het byna drie eeue oor China regeer. Dié tydperk word beskou as een van die grootste periodes van ordelike regering en sosiale
  • buitelandse dinastie wat oor die hele China regeer het en het geduur tot in 1368 daarna het die Mongole net oor die noordelike gebiede van China geheers
  • Yuan - dinastie aan die bewind was. Onder die etnies - Chinese Ming - dinastie 1368 1644 het seehandel en ontdekkingsreise toegeneem, maar in die tweede helfte
  • en 365 dae gehad. 31 Augustus Hendrik V van Engeland, koning van Engeland 1387 21 Oktober Karel VI van Frankryk, koning van Frankryk 1368
  • 6 598 km². Dit is n subprovinsiale stad in Oos - China. Die stad was van 1368 tot 1420 die hoofstad van die Chinese Keiserryk, van 1928 tot 1937 van die
  • Februarie Pous Martinus V, die 206de pous van die Rooms - Katolieke Kerk 1368 30 Mei Johanna van Arkel, verbrand op die brandstapel 1412 1 Desember
  • Karel VI Frans: Charles VI de France 3 Desember 1368 21 Oktober 1422 wat as die Geliefde le Bienaimé en die Waansinnige le Fol of le Fou bekendgestaan
  • Xianbei - staat 93 - 234 Rouran - khaganaat 330 - 555 Mongoolse Ryk 1206 - 1368 en Noord - Yuan 1368 - 1691 In die 17de eeu het Mongoolssprekende Daurs aan die Sjilka
  • Twer 1301 1339 Konstantin van Twer 1306 1346 Wasili van Kasjin dood ná 1368 Fjodora Michail se seuns en opvolgers Dmitri en Aleksander, asook Aleksander
  • Indiese stad Bhopal. 1999 Die Mars - poollandingstuig bereik Mars en verdwyn. 1368 Karel VI van Frankryk, koning van Frankryk 1422 1736 Abraham Josias

Users also searched:

...