Back

ⓘ 1212




1212
                                     

ⓘ 1212

Die jaar 1212 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 16 Julie -- Slag van Las Navas de Tolosa - Die Almohade word verslaan. Hulle trek uit Spanje terug.
  • 5 Desember – Die meerderheid Duitse prinse vervang Otto IV met Frederik II as keiser.
                                     
  • Большо е Гнездо 1154 1212 was die grootprins van Wladimir. Die stadstaat het gedurende Wsewolod se lang bewind 1177 1212 sy hoogtepunt bereik. Wsewolod
  • die 94ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Frederik II, Duitse keiser van 1212 - 1250
  • Anastasius IV op. Wsewolod die Groot Nes, Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1212 25 Oktober Stefanus, koning van Engeland 1096 3 Desember Pous
  • legendariese koning van Athene, word afgesit en opgevolg deur Menestheus. 1212 v.C.: Die Egiptiese farao Ramses II sterf. 1207 v.C.: Farao Merneptah behaal
  • Herman VI, Markgraaf van Baden. 13 Desember Frederik II, Duitse keiser 1212 Leonardo van Pisa, beter geken as Fibonacci 1170 Turanshah, Ayyubid
  • oor albei stede óf oor niks regeer. Daarna het Wsewolod hom onterf en in 1212 het Joeri die troon geërf. In 1216 het Konstantyn vir Joeri en sy broers
  • groot deel verover deur die Almoraviede, in 1195 deur die Almohade en in 1212 deur die More. Ferdinand II verower León en Andalusië in 1250. Die tydperk
  • II Russies: Юрий II 1189 4 Maart 1238 was grootprins van Wladimir 1212 1216, 1218 1238 in die tyd van die Mongoolse inval. Hy was die derde en
  • dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Roumare. Die dorp word as Val de La Haye vir die eerste keer in September 1212 beskryf.
  • 340ste in skrikkeljare Daar volg nog 26 dae in die res van die jaar. 1212 Die meerderheid Duitse prinse vervang Otto IV met Frederik II as keiser
  • Kerk. Dit is die tweede Franciskaanse orde wat gestig is op Palmsondag in 1212 deur die heiliges Klara van Assisi en Franciskus van Assisi. Die Klariste

Users also searched:

...