Back

ⓘ 1293




1293
                                     

ⓘ 1293

Die jaar 1293 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Dmitri I van Pereslawl abdikeer en Andrei III van Gorodets word gekroon.
  • Die grootskaalse inval op Java deur die Mongole wat die handel in peper in hande wil kry, word n groot mislukking, maar dit vernietig die Oos-Javaanse koninkryk van die Singhasari.
                                     
  • Andrei III c. 1255 27 Julie 1304 was van 1293 tot 1304 die grootprins van Wladimir. Hy was die seun van Aleksander Nefski en het die dorp Gorodets
  • Dmitri I circa 1250 1294 was van 1276 tot 1281 en weer van 1283 tot 1293 die grootprins van Wladimir. Dmitri was die tweede oudste seun van Aleksander
  • Diederik van Assenede Assenede, omstreeks 1230 1293 was van 1260 tot 1280 die klerk van die graaf van Vlaandere, en skryf in dié hoedanigheid literatuur
  • Kopties 1189 1216 Pous Johannes VII Kopties 1262 - 1268 en 1270 1293 Pous Johannes VIII Kopties 1300 1320 Pous Johannes IX Kopties
  • 300 000 mense sterf in Sirië en Antiochië. 1285 Pous Honorius IV gekroon. 1293 Koning Sancho IV van Castile stig die Studie van Algemene skole van Alcala
  • van Kertanegara, Raden Wijaya verslaan die Mongoolse invallers en stig in 1293 die koninkryk Majapahit. Java Essay: The History and Culture of a Southern
  • die Kitab el Istibsar is die mure in 1172 voltooi. Die moskee is in 1292 - 1293 tydens die bewind van die Marinidiese dinastie vergroot. Die ou kieblamuur
  • Rooms - Katolieke Kerk onbekend 1322 Philip V, koning van Frankryk 1293 1641 Jeremiah Horrocks, Engelse sterrekundige 1619 1746 Wilhelmina
  • of Southern Tanzania Journal of Vertebrate Paleontology. 30 4 1289 1293 doi: 10.1080 02724634.2010.483549. Fraser - King, Simon W. Benoit, Julien
  • opkoms van die Huis van Aragon wat besit van Montpellier bekom het. Vanaf 1293 het Filip IV n atelier in Sommières in plek gestel wat in 1356 na Montpellier

Users also searched:

...