Back

ⓘ 1187




1187
                                     

ⓘ 1187

Die jaar 1187 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 2 Oktober – Saladin verower Jerusalem.
  • 29 Oktober – Pous Gregorius VIII publiseer die bul Audita tremendi.
  • 3 Julie – 4 Julie -- Die Slag van Hattin -- Die leer van die koning van Jerusalem word naby die Horings van Hattin deur Saladin vernietig.
  • 25 Oktober – Pous Gregorius VIII word gekroon.
  • Die Arabiese veldheer Saladin verower die kruisvaarderstad Akko
  • 21 Oktober – Pous Gregorius VIII volg Pous Urbanus III op.
  • 19 Desember – Pous Clemens III volg Pous Gregorius VIII op.
                                     

2. Sterftes

  • 19 Oktober – Pous Urbanus III, die 172ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk * ±1120.
  • 17 Desember – Pous Gregorius VIII, die 173ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk * ±1110.
                                     
  • onderlinge gevegte tussen die verskeurde kruisvaarderskoningkryke. Saladin gee in 1187 die definitiewe doodsteek vir die kruisvadersleёr tydens die slag by Hattin

Users also searched:

...