Back

ⓘ 1191




1191
                                     

ⓘ 1191

Die jaar 1191 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 13 April – Giacinto Bobone die verkose Pous Celestinus III word priester gewy.
  • Die stad Akko word deur die strydmagte van die Derde Kruistog onder Filips II Augustus en Richard I van Engeland beleer en verower.
  • Preah Khan word voltooi en ingewy.
  • 15 April – Pous Celestinus III kroon Hendrik VI en sy vrou Constance van Sisilie tot keiser en keiserin van die Heilige Romeinse Ryk.
  • 30 Maart – Pous Celestinus III volg Pous Clemens III op.
  • 14 April – Pous Celestinus III word gekroon.
                                     
  • Celestinus III was die 175ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1191 tot 1198. Pous Celestinus III is gebore as Giacinto Bobone ook Jacinto Bobo of
  • Clemens III was die 174ste pous van die Rooms - Katolieke Kerk van 1187 tot 1191 Die pous word soms verwar met Teenpous Clemens III. Pous Clemens III is
  • Innocentius IV verklaar Edmund Rich, aartsbiskop van Kantelberg, heilig. 30 September Jaroslaf II van Wladimir, Grootprins van die Rjoerik - dinastie 1191
  • grootste stad in Switserland na Zürich, Genève en Basel. Die stad is in 1191 deur die Zähringen - dinastie gestig en het in 1218 die status van Vrye Ryksstad
  • Jaroslaf II Russies: Яросла в II Все володович, 8 Februarie 1191 30 September 1246 was van 1238 tot 1246 grootprins van Wladimir en het gehelp om die
  • tot 1101 v.C. 1194 v.C.: Die begin van die legendariese Trojaanse Oorlog. 1191 v.C.: Menestheus, die legendariese koning van Athene, sterf ná n bewind
  • Celestinus II 1124 n Teenpous. Pous Celestinus II 1143 1144 Pous Celestinus III 1191 1198. Pous Celestinus IV 1241 Pous Celestinus V 1294
  • Clemens III 1080 en 1084 1100 n Teenpous Pous Clemens III 1187 1191 Pous Clemens IV 1265 1268 Pous Clemens V 1305 1314 Pous Clemens
  • in kombinasie met Koffiefontein en Fauresmith Briel, Hendrik Johannes, 1191 1995 in kombinasie met Koffiefontein en Fauresmith Kruger, Gert Johannes
  • Ierland. Sy kerktoring met n hoogte van 43 m maak van die katedraal, wat in 1191 gevestig is, die hoogste kerkgebou alhoewel nie die hoogste katedraal nie
  • koning van die Franke. 1159 Pous Alexander III volg Pous Adrianus IV op. 1191 Saladin word tydens die derde kruistog in die Slag van Arsuf verslaan.

Users also searched:

...