Back

ⓘ Heimwee




Heimwee
                                     

ⓘ Heimwee

Heimwee is n Duitse leenwoord, waarmee n verlange of weemoed uitgedruk word na die geborgenheid en sekerheid van die bekende. Heimwee word veral ervaar wanneer mens op n onbekende plek is, byvoorbeeld met vakansie is na n aanvanklik ongewone bestemming.

Heimwee is n onderwerp wat heelwat in die letterkunde gebruik word: onder andere Daniel Defoe se Robinson Crusoe vertel hieroor.

Duits bevat ook n woord wat die teenoorgestelde beteken: Fernweh, wat die verlange na onbekende situasies beskryf. Hierdie woord is egter nie in Afrikaans opgeneem nie.

                                     

1. Bronne

  • Schminck-Gustavus, Christoph: Das Heimweh des Walerjan Wróbel. Ein Sondergerichtsverfahren 1941/42. Bonn: Dietz 1986. ISBN 3-8012-0117-1
  • Hierdie teks is hoofsaaklik n vertaling van hierdie Wikipedia-artikel nl.
  • Simon Bunke: Heimweh. In: Bettina von Jagow / Florian Steger Hrsg.: Literatur und Medizin im europäischen Kontext. Ein Lexikon. Göttingen: Vandenhoeck & Ruprecht 2005. Sp. 380–384.
  • Diplomarbeit: Zur Psychologie des Heimwehs
  • Willy Puchner, Illustriertes Fernweh. Vom Reisen und nach Hause kommen, Frederking & Thaler, 2006, ISBN 3-89405-389-5