Back

ⓘ Hindoekalender




                                     

ⓘ Hindoekalender

Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word, en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan. Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders. Die Hindoe-kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie.

n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms.

                                     

1. Vaasara-dae van die week

Net soos die christelike kalender, het die hindoekalender sewe weeksdae:

  • Shani vāsara Saterdag Sani=Saturnus
  • Guru vāsara Donderdag Guru=Jupiter
  • Soma vāsara Maandag Soma=Maan
  • Shukra vāsara Vrydag Shukra=Venus
  • Mangala vāsara Dinsdag Mangal=Mars
  • Budha vāsara Woensdag Budh=Mercurius
  • Ravi vāsara Sondag Ravi=Son
                                     

2. Maash maan-maande

In die Hindoekalender is die siklus van die maan belangrik. Die maande word weer gekoppeld aan die 27 nakshatras, sterrekonstillasies wat elk in n maan maand voorkom.

Daar is twaalf maan-maande:

  • Bhādrapada
  • Phālguna
  • Māgha
  • Mārgashīrsha Agrahayana
  • Chaitra
  • Pausha
  • Kārtika
  • Āshwina
  • Vaishākha
  • Jyaishtha
  • Shrāvana
  • Āshādha
                                     

3. Literatuur

  • S. Balachandra Rao, Indian Astronomy: An Introduction, Universities Press, Hyderabad, 2000.
  • Reingold en Dershowitz, Calendrical Calculations, Millennium Edition, Cambridge University Press, 2de uitgawe, 3de druk vrygestel in November 2004. ISBN 0-521-77752-6
  • A.L. Basham, The Wonder that was India, Appendix II: "Astronomy", Macmillan, 1954. Rupa en Co, Calcutta, herdruk.