Back

ⓘ British Airways




British Airways
                                     

ⓘ British Airways

British Airways PLC is die grootste lugredery in die Verenigde Koninkryk wat in April 1974 met die samesmelting van British Overseas Airways Corporation, British European Airways en hul dogtermaatskappye gevorm is. BA is oorspronklik as staatsonderneming bedryf en in 1987 geprivatiseer.

BA se belangrikste dogtermaatskappye sluit British Airways Associated Companies wat plaaslike en streekslugrederye asook hotelle bestuur en British Airways World Cargo, n verskaffer van verskeie pos-, koerier- en vragdienste, in. Die lugredery se hoofkwartier is naby Heathrow-lughawe in Harmondsworth in die Londense borough Hillingdon gesetel.

                                     
  • Empire Airways Ltd in Nieu - Seeland. In 1939 is Imperial Airways saamgesmelt met British Overseas Airways Corporation BOAC wat op sy beurt met British European
  • vennootskapsonderneming tussen SAL en die Britse Oorsese Lugredery British Overseas Airways Corporation, BOAC tot stand gekom het, is destyds Avro York - vliegtuie
  • pak. Belangrike internasionale lugdienste soos Pan American Airways British Overseas Airways Corporation en Air France het ses vliegtuie elk bestel ander
  • Lingus, British Airways BA EasyJet, Monarch Airlines, Norwegian Air Shuttle en Virgin Atlantic, asook Thomas Cook Airlines en Thomson Airways Gatwick
  • kodedeelooreenkomste met ander rederye. Op 8 April 2010 is bevestig dat British Airways en Iberia n ooreenkoms onderteken het om saam te smelt, om die gesamentlike
  • geskeduleerde dienste op plaaslike lugroetes as n konsessiehouer van British Airways en n geaffilieerde lid van die Oneworld - alliansie. Hulle opereer hoofsaaklik
  • Dar - es - Salaam, Joeba, Kilimandjaro, Mogadisjoe, Mombasa, Nairobi - Jomo Kenyatta British Airways - London - Heathrow Brussels Airlines - Brussel Eagle Air - Arua, Yei
  • Aer Lingus, Aviaco, Ansett - ANA, British United Airways British Air Ferries, Channel Air Bridge en Inter - Ocean Airways omgebou. Die vervoer van motors
  • Internasionale Lughawe Lughawe Frankfurt Lufthansa Lughawe Londen - Heathrow British Airways Virgin Atlantic en vele andere Lughawe Parys - Charles de Gaulle Air
  • Die British Aerospace Jetstream 41 is n turboskroef aangedrewe vliegtuig wat vir kortvlugte en streeksdienste gebruik word. Dit is ontwerp en gebou deur

Users also searched:

...