Back

ⓘ 230




230
                                     

ⓘ 230

Die jaar 230 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Ardashir val die Romeinse provinsie Mesopotamia binne en beset Nisibis en Carrhae. Severus Alexander trek skielik na die ooste omdat dit die provinsie Sirie bedreig.
  • 21 Julie – Pous Pontianus volg Pous Urbanus I op.
                                     
  • UK Schmidt - teleskoop ontdek deur Cannon en ander. Carina beweeg teen n snelheid van 230 km s weg van die Melkweg. Dit lyk of dit miljarde jare gelede ontstaan het

Users also searched:

...