Back

ⓘ Brahma




Brahma
                                     

ⓘ Brahma

Brahma is die Hindoegod van die skepping. Hy is saam met Vishnu en Shiva een van die drie hoofgode van die Hindoegeloof. Brahma se metgesel is Saraswati, die godin van lering. Brahma word ook dikwels met Prayapati, n Vediese godheid, vereenselwig.

Volgens Hindoetradisie het Brahma vyf koppe gehad. Die mitologiese verhaal meld dat Shiva een van Brahma se koppe afgesny het. Die vier koppe van Brahma verteenwoordig talle aspekte van Hindoeïsme, soos die vier Vedas, of heilige Hindoegeskrifte. Dit verteenwoordig ook die vier siklusse van tyd in Hindoeïsme, die yugas, asook die vier indelings van die Hindoesamelewing, die vier varnas.

Brahma moenie verwar word nie met die opperste Kosmiese Gees in die Hindoe-Veda-filosofie, wat as Brahman bekendstaan.

                                     
  • geïdentifiseer met die Vediese Saraswatirivier. Sy word gesien as die metgesel van Brahma die Hindoegod van skepping. Dus vorm sy saam met Laksjmi en Parwati of
  • Brahma toe hy aan die einde van die Satya Yuga n tydperk in Hindoeïsme geslaap het. Hulle was so bloeddorstig toe hulle gebore is dat hulle Brahma
  • voorkom teen die einde van die Kali - yuga. In die kommentaar van die skepper Brahma in Vishnu Sahasranamam verwys hy na Vishnu as Sahasrakoti Yuga Dharine
  • die Puranas met Brahma vervang. In die Puranas het Vishnu en Maheshvara Shiva onderskeidelik die bewaarder en vernietiger, by Brahma die skepper aangesluit
  • onderhoud en vernietiging verpersoonlik word deur n triade van gode: gewoonlik Brahma die skepper, Vishnu die onderhouer en Shiva die vernietiger vervormer. Individuele
  • Volgens legende het Sjiwa vir aalmoese gaan bedel met die kopbeen van Brahma as geldbakkie. Hy het nêrens in die drie wêrelde enige aalmoese gekry nie
  • oor die beesras. Vir die Hindoe - menseklas, sien Brahmaan. Die Brahman of Brahma is n beesras soortgelyk aan die Seboe Bos primigenius indicus wat vir
  • baardhoender Vlaanderse koekoek Welsumer Zottegemse hoender Australorp Ayam Cemani Brahma Cochin Chabo Seki - Tuzo Syhoender Totenko Yakido Yamato Yokohama Leghorn
  • mees algemene opinie sedert die publikasie van On the origin of the Indian Brahma alphabet 1895 deur Albrecht Weber en Georg Bühler, is dat dit uit die
  • bekende biere gebrou deur die firma is Aguila, Beck s, Bogota, Contender, Brahma Castle, Hoegaarden, Jupiler, Leffe, Hertog Jan, Oranjeboom, Dommelsch
  • Hindoetradisies. Shiva is die vernietiger en vervormer in die Trimurti, wat ook Brahma en Vishnu insluit. In Shaivisme skep, bewaar en vervorm hy die heelal. In

Users also searched:

...