Back

ⓘ Brahmaan




Brahmaan
                                     

ⓘ Brahmaan

Hierdie artikel handel oor die menseklas. Vir die beesras, sien Brahman bees.

Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme. Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme. Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woord Brāhman a wie oor die kennis beskik. Brahmane word ook Vipra "geleerde" genoem, of Dvija "tweekkeer-gebore".

In Boeddhistiese bronne wat in Pali en Prakrit geskryf is, insluitend Ashoka inskripsies, word Brahmane alegmeen Babhans genoem wat die Pali woord vir Brahmane is.

Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers. Die Brahmane het geleidelik n magtiger en invloedryke groep in Indie geword. Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen laer kaste.

                                     
  • Sudheva en Sumedhaya Pipphala Sumedha ook Sumati of Megha Mānava, n ryk Brahmaan 5 Kondanna Kshatriya Rammawatinagara Sunanda en Sujata Salakalyana Vijitawi

Users also searched:

...