Back

ⓘ 1




1
                                     

ⓘ 1

Hierdie artikel handel oor die jaar 1 n.C., vir ander gebruike, sien 1 dubbelsinnig.

Die jaar 1 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Die Romeinse digter Ovidius Naso skryf sy beroemde Metamorfose.
  • 1 Januarie – Hierdie dag dui die begin van die Christelike jaartelling en die begin van die 1ste eeu aan.
  • In Germania breek n opstand uit.
  • Die Romeinse waterleiding aquaeductus van Aqua Alsienta word opgerig.
  • In Haïfa in die huidige Israel word die eerste mensgemaakte hawe op die oop see opgerig.
  • Die Romeinse keiser Augustus benoem Ariobazanes II as koning van Armenie.
                                     
  • 1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 122ste in skrikkeljare Daar volg nog 244 dae. Jaarliks: Die Suiderkruis bereik sy
  • 1 Junie is die 152ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 153ste in skrikkeljare Daar volg nog 213 dae in die res van die jaar. 1215 Die
  • 1 Januarie is nuwejaarsdag, die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Dit is ook die eerste dag van die eerste kwartaal van die jaar.
  • 1 Maart is die 60ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 61ste in skrikkeljare Daar volg nog 305 dae in die res van die jaar. 492 Pous
  • 1 September is die 244ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 245ste in skrikkeljare Daar volg nog 121 dae in die res van die jaar. 827
  • 1 Oktober is die 274ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 275ste in skrikkeljare Dit is ook die eerste dag van die vierde kwartaal van
  • 1 April is die 91ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 92ste in skrikkeljare Dit is ook die eerste dag van die tweede kwartaal van die
  • 1 - 2 Kronieke is die 13de en 14de boeke van die Hebreeuse Bybel. Die boek begin met n reeks geslagsregisters waaruit blyk dat die Here sy beloftes van
  • Die Klas 1 is n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid - Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is. Voordat dit deur die Suid - Afrikaanse Spoorweë