Back

ⓘ Bronsvlerkdrawwertjie




Bronsvlerkdrawwertjie
                                     

ⓘ Bronsvlerkdrawwertjie

Die Bronsvlerkdrawwertjie is n voelspesie van die Glareolidae familie. Dit word gevind in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tsjad, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Eritrea, Ethiopie, Gaboen, Gambie, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanie, Mosambiek, Namibie, Niger, Nigerie, Rwanda, Senegal, Suid-Afrika, Soedan, eSwatini, Tanzanie, Uganda, Zambie, and Zimbabwe.

Die Bronsvlerkdrawwertjie is groter as die ander drawwertjies en het kenmerkende rooi bene en merke op die kop. Dit is meestal aktief gedurende die nag en hou van bosagtige omgewings.

                                     
  • Bucorvus leadbeateri Bronssuikerbekkie Nectarinia kilimensis Bronsvlerkdrawwertjie Rhinoptilus chalcopterus Bruinalbatros Phoebetria fusca Bruinarend
  • Jynx ruficollis Drawwertjie Bloukopdrawwertjie - Cursorius rufus Bronsvlerkdrawwertjie - Rhinoptilus chalcopterus Driebanddrawwertjie - Rhinoptilus cinctus

Users also searched:

...