Back

ⓘ 1. SV Sleeswyk 06




                                     

ⓘ 1. SV Sleeswyk 06

1. SV Sleeswyk 06 is n sportklub uit Sleeswyk in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, boks, gewigstoot, handbal, judo en wandel.

Die klub is op 4 Februarie 1906 gestig as 1.Schleswiger FV. In 1907 het FC Normannia Schleswig by die klub aangesluit en op 3 Januarie 1929 is die klub herdoop na 1. Schleswiger SV 06. Op 27 Junie 1938 het VfR Schleswig by die klub aangesluit, maar na die Tweede Wêreldoorlog weer weggebreek.

Die klub het in 1937 onsuksesvol aan die uitspeelwedstryde om promosie na die Gauliga Nordmark op die hoogste vlak deelgeneem.

                                     
  • ETSV Weiche Flensburg is n sportklub uit Flensburg in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings
  • Polizei SV Lübeck. As gevolg van die oorlog is die Gauligas verder verdeel en speel die klub die volgende 2 seisoene in die Gauliga Sleeswyk - Holstein
  • sportklub uit Altenholz in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland waarvan die sokkerafdeling in die Oberliga Sleeswyk - Holstein meeding. Benewens sokker
  • hierdie oberligas Neder - Sakse Wes Neder - Sakse Oos Hamburg Bremen Sleeswyk - Holstein speel aan die einde van die seisoen n reeks uitspeelwedstryde
  • PSV Union Neumünster is n sportklub uit Neumünster in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings
  • SC Comet Kiel is n sokkerklub uit Kiel in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Die klub is in 1912 gestig as SC Comet 1912 Neumühlen - Dietrichsdorf
  • FT Eider Büdelsdorf is n sportklub uit Büdelsdorf in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir gimnastiek
  • TSV Kropp is n sportklub uit Kropp in die deelstaat Sleeswyk - Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal
  • Bremerhaven von 1955, in 1987 1 Deutsch - Amerikanischer Sport - und Footballclub Bremerhaven Seahawks von 1979 en in 1988 1 Billard - Sportverein Bremerhaven

Users also searched:

...