Back

ⓘ Bulembu




Bulembu
                                     

ⓘ Bulembu

Bulembu is n nedersetting en grenspos in Eswatini en het voorheen bekend gestaan as Havelock. Die dorpie is feitlik langs die grens met Suid-Afrika; aan die Suid-Afrikaanse kant staan die grenspos bekend as Josefsdal.

Die R40-provinsiale roete wat dit met Phalaborwa verbind, eindig hier.

                                     

1. Havelockmyn

Die dorpie het ontstaan toe asbes begin ontgin is. Daar was n kabelspoor van 55 km gebou vanaf Bulembu tot by Barberton maar word nie meer gebruik nie. Die kabelspoor het die opbrengs van die myn na die spoorwegstasie by Barberton en voorrade met die terugkeer na die myn geneem. Die kabelspoor is in 1939 voltooi en word op 52 spantorings gesteun. Die vrag is teen n spoed van 9.5 km/h in albei rigtings vervoer. Die myn is egter nou gesluit.

                                     
  • Area km2 Bevolking Berlyn 260060 38.22 3, 048 Bhisho 260032 8.08 11, 192 Bulembu 260065 1.63 1, 212 Dimbaza 260039 17.28 21, 783 Ducats 260102 1.24 3, 546
  • 25 45 03 S 31 28 03 O 25.7507 S 31.4676 O - 25.7507 31.4676 Josefsdal Bulembu 08: 00 16: 00 25 56 41 S 31 07 17 O 25.9446 S 31.1215 O - 25.9446
  • Suid - Afrika Eswatini Grensposnaam Josefsdal Bulembu Streek Mpumalanga Naaste dorp Barberton Pad R40 Koördinate 25 56 36 S 31 07 06 O 25.9434 S 31

Users also searched:

...