Back

ⓘ Redvers Henry Buller




Redvers Henry Buller
                                     

ⓘ Redvers Henry Buller

In 1858 sluit hy by die leer aan en wel by die 60th Rifles regiment. Hy doen diens in die Red River Expedition in Kanada in 1870 en die Ashanti-oorlog van 1873-1874. In 1879 ontvang hy die Victoriakruis vir dapperheid tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog. Hy was stafhoof onder die bevel van sir Evelyn Wood tydens die Slag van Majuba in 1881. Hy doen ook diens tydens die Tel-el-Kebir veldtog in Egipte in 1882 en ook in die Soedan in 1884-1885. Hy word bevorder na n generaal in 1896 en word in n hoe pos aangestel in die Ministerie van Oorlog.

                                     

1. Tweede Vryheidsoorlog

Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog word hy na die front gestuur as opperbevelhebber maar vind spoedig uit dat sy koloniale taktiek nie teen die Boere toegepas kan word. Tydens sy veldtog om Ladysmith te bevry verloor hy agtereenvolgens die slagte van Colenso, Spioenkop en Vaalkrans alvorens hy uiteindelik by Pietershoogte deurbreek om Ladysmith te bevry. Die teenslae het sy reputasie geknou. Nadat hy na die Transvaal oorbeweeg het, is hy suksesvol by Bergendal. Daarna het hy genl Louis Botha oor die Long Tompas gejaag tot by Komatipoort voor hy terug is Engeland toe in Oktober 1900. Hier neem hy bevel oor by Aldershot en sterf in 1908.

                                     
  • tydens die Tweede Vryheidsoorlog vir n tydlank die hoofkwartier van sir Redvers Buller Die dorpie is 25 km oos van Winterton geleë. Lys van dorpe in Suid - Afrika
  • Tweede Vryheidsoorlog, het die Slag van Colenso hier plaasgevind toe Redvers Buller probeer het om die beleg van Ladysmith op te hef. Die dorp is in 1926
  • troepe om die abaQulusui Zoeloevesting in Hlobane aan te val. Lt.kol. Redvers Henry Buller lei op 28 Maart die aanval. Toe die 20 000 soldate van die Zoeloes
  • Ampstermyn 1881  1882 Monarg Victoria Voorafgegaan deur Redvers Henry Buller Opgevolg deur Henry Bulwer - Lytton 3de Hoë Kommissaris vir die Westelike Stille
  • verskyn eerste. Buller se plan word geraam deur die Slag van Colenso in Natal waar die groot Britse leërmagte wat deur sir Redvers Buller aangevoer is
  • Keulen Ou Soudie Henry Southy Oujan - Langjan Eng. Owen Lanyon rek hom pens Eng. recompense Rooiversbul Eng. sir Redvers Buller rypatrys Eng. repatriation

Users also searched:

...