Back

ⓘ Heuningkoekbontpaling




Heuningkoekbontpaling
                                     

ⓘ Heuningkoekbontpaling

Die Heuningkoekbontpaling is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkeise Wildekus noordwaarts. Die paling se kleur is liggeel met n heuningkoekpatroon en hy kan tot 1.5 m lank word. Dit woon in gate en grotte in koraal- en rotsriwwe, en sy kop steek dikwels by die gat uit waarin dit woon.

In Engels staan die vis bekend as Reticulated moray.

                                     

1. Bronne

  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6