Back

ⓘ Bramidae




Bramidae
                                     

ⓘ Bramidae

Die Pomfrets is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies en ses genera met twintig spesies wat hoort tot dié familie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                     

1. Kenmerke

Die familie se lywe is plat en lank met n lang dorsale en anale vinne. Die pektorale vinne is aansienlik langer as die bekken vinne en die stertvin is gevurk. Die grootte wissel van 29 cm tot 1 m. Die familie is pelagiese vis; hulle kom in die oop oseane voor en nooit naby die land nie. Hierdie familie is gewilde prooi vir tuna, makriel en marlyn.

                                     
  • Acropomatidae Ambassidae Apogonidae Arripidae Banjosidae Bathyclupeidae Bramidae Caesionidae Callanthiidae Carangidae Caristiidae Centracanthidae Centrarchidae
  • Blennies Blennies 14 Bothidae Linkeroog - botvisse Lefteye flounders 15 Bramidae Pomfrets Pomfrets & Fanfish 16 Caesionidae Piesangvisse Fusiliers 17 Callionymidae
  • Echeneidae Rachycentridae Coryphaenidae Carangidae Menidae Leiognathidae Bramidae Caristiidae Emmelichthyidae Lutjanidae Caesionidae Lobotidae Gerreidae
  • Infraklas: Teleostei Superorde: Acanthopterygii Orde: Perciformes Familie: Bramidae Genus: Brama Spesie: B. brama Binomiale naam Brama brama Bonnaterre, 1788
  • Superorde: Acanthopterygii Orde: Perciformes Suborde: Percoidei Familie: Bramidae Genus: Brama Spesie: B. orcini Binomiale naam Brama orcini Cuvier, 1831
  • Superorde: Acanthopterygii Orde: Perciformes Suborde: Percoidei Familie: Bramidae Genus: Brama Spesie: B. australis Binomiale naam Brama australis Valenciennes

Users also searched:

...