Back

ⓘ Bruinkol-kurper




Bruinkol-kurper
                                     

ⓘ Bruinkol-kurper

Die Bruinkol-kurper is n varswatervis wat in die Okavango-, Kunene- en Kafueriviere en boonste gedeelte van die Zambezirivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Brownspot largemouth.

                                     

1. Voorkoms

Die wyfie is grysbruin en die vinne is blougrys met ligte blou rante. Die mannetjie is olyfbruin en die skubbe is roesrooi in die middel. Die onderkant van die kop en onderkant van die vis is roomkleurig en die pensvinne is geel terwyl die stert- en dorsalevinne olyf is met geel rante. Die anale vin is liggeel met oranje kolle op. Die vis word tot 33 cm lank en weeg ongeveer 1.2 kg. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 0.215 kg.

                                     
  • aan vis en van die bekendste spesies wat voorkom is: Bruinkol - kurper Kafue - kuilvissie Kafue - kurper Verskeie ghieliemientjies Daar kom ook n groot verskeidenheid
  • Bruindoktervis Bruinskreeubaber Bruinburnie Bruinforel Bruinhottentot Bruinkol - kurper Bruinspikkel - klipkabeljou Bulrog Burchell se rooivlerkie Buzi - baber
  • Serranochromis meridianus Laeveld - kurper Serranochromis robustus Olyfkurper Serranochromis thumbergi Bruinkol - kurper Serranus knysnaensis Kammer Siganus

Users also searched:

...