Back

ⓘ Breëstert-bergbaber




                                     

ⓘ Breëstert-bergbaber

Die Breestert-bergbaber is n varswater vis wat voorkom in die Buzirivier stelsel in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Broadtail mountain catfish.

                                     

1. Voorkoms

Die vis is dof bruin en romerig wit aan die onderkant op die pens en onder die kop. Die vis word tot 51 mm lank. Die pektorale- en stertvinne is wyd en lyk amper soos n vlerk terwyl die stertvin gevurk is. Die kop is plat met klein oe en daar is drie pare baarde om die mond.

                                     
  • Amphilius laticaudatus - Breëstert - bergbaber Amphilius natalensis - Natalse bergbaber Amphilius uranoscopus - Gewone bergbaber Zaireichthys Zaireichthys
  • Amphilius laticaudatus - Breëstert - bergbaber Amphilius natalensis - Natalse bergbaber Amphilius uranoscopus - Gewone bergbaber Alfabetiese lys van visse
  • Breëbalk - vuurvis Breëband - ghieliemientjie Breëkopslaper Breëkopbaber Breëstert - bergbaber Breëstreepkardinaalvis Breëstreep - ghieliemientjie Briekwabaars Brilvylvis
  • Amphilius laticaudatus Breëstert - bergbaber Amphilius natalensis Natalse bergbaber Amphilius uranoscopus Gewone bergbaber Amphiprion akallopisos

Users also searched:

...