Back

ⓘ Heterobranchus




Heterobranchus
                                     

ⓘ Heterobranchus

Heterobranchus, is n vis genus wat hoort tot die familie Clariidae. Die genus bestaan uit groot spesies en daar is vier spesies van die genus in Afrika waarvan een in Suider-Afrika voorkom. Die genus bevat die grootste varswater vis wat in Afrika voorkom.

                                     

1. Spesie

Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor:

  • Heterobranchus longifilis - Vundu

Ander spesies:

  • Heterobranchus boulengeri Pellegrin, 1922
  • Heterobranchus bidorsalis É. Geoffroy Saint-Hilaire, 1809
  • Heterobranchus isopterus Bleeker, 1863

Fossiel-spesie:

  • Heterobranchus palaeindicus Lydekker, 1886 †