Back

ⓘ Hepsetus




Hepsetus
                                     

ⓘ Hepsetus

Hepsetus is n vis genus wat hoort tot die familie Hepsetidae en het slegs een spesie en kom in Suider-Afrika voor. Die genus word maklik uitgeken aan sy gepunte kop en krokodil-tipe kaak. Dit is n unieke genus.

                                     

1. Spesie

Die enigste spesie wat in Suider-Afrika voorkom:

  • Hepsetus odoe - Afrika-greepvis Bloch, 1794

Die ander spesies is:

  • Hepsetus akawo