Back

ⓘ Bruinforel




Bruinforel
                                     

ⓘ Bruinforel

Die Bruinforel is n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Brown trout.

                                     

1. Bronne

  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. 2005. Salmo trutta in FishBase. 10 2005-weergawe.
  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
                                     
  • Rostroraja alba Spiesneus - rog Salmo salar Atlantiese salm Salmo trutta Bruinforel Salvelinus fontinalis Beekforel Sandelia bainsii Oos - Kaapse kurper
  • suurstofryke water te hou en hulle is aktiewe swemmers en goeie roofdiere. Die bruinforel Salmo trutta kom in Brittanje natuurlik voor, terwyl die reënboogforel

Users also searched:

...