Back

ⓘ Brycinus




Brycinus
                                     

ⓘ Brycinus

Brycinus is n genus wat hoort tot die familie Characidae. Die vissies in die genus is klein, amper soos miniatuur Tiervisse. Hulle is vinnig en n plaag vir die hengelaars; hulle steel die aas vanaf die hoeke. Dié genus se spesies word ook gebruik aas vir Tiervisse. Daar is ongeveer dertig spesies wat in Afrika voorkom; waarvan twee in Suider-Afrika voorkom.

                                     

1. Spesies

Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:

  • Brycinus imberi - Imberi W. K. H. Peters, 1852
  • Brycinus lateralis - Streep-rower Boulenger, 1900

Die ander spesies sluit in:

  • Brycinus ferox A. J. Hopson & J. Hopson, 1982
  • Brycinus bimaculatus Boulenger, 1899
  • Brycinus luteus Román, 1966
  • Brycinus taeniurus Günther, 1867
  • Brycinus fwaensis Géry, 1995
  • Brycinus tholloni Pellegrin, 1901
  • Brycinus rhodopleura Boulenger, 1906
  • Brycinus affinis Günther, 1894
  • Brycinus kingsleyae Günther, 1896
  • Brycinus nigricauda Thys van den Audenaerde, 1974
  • Brycinus brevis Boulenger, 1903
  • Brycinus minutus A. J. Hopson & J. Hopson, 1982
  • Brycinus derhami Géry & Mahnert, 1977
  • Brycinus jacksonii Boulenger, 1912
  • Brycinus abeli Fowler, 1936
  • Brycinus sadleri Boulenger, 1906
  • Brycinus comptus T. R. Roberts & D. J. Stewart, 1976
  • Brycinus batesii Boulenger, 1903
  • Brycinus macrolepidotus Valenciennes, 1850
  • Brycinus carmesinus Nichols & Griscom, 1917
  • Brycinus poptae Pellegrin, 1906
  • Brycinus tessmanni Pappenheim, 1911
  • Brycinus nurse Rüppell, 1832
  • Brycinus peringueyi Boulenger, 1923
  • Brycinus grandisquamis Boulenger, 1899
  • Brycinus leuciscus Günther, 1867
  • Brycinus carolinae Paugy & Lévêque, 1981
  • Brycinus longipinnis Günther, 1864
  • Brycinus schoutedeni Boulenger, 1912
  • Brycinus bartoni Nichols & La Monte, 1953
  • Brycinus intermedius Boulenger, 1903
  • Brycinus humilis Boulenger, 1905
  • Brycinus opisthotaenia Boulenger, 1903
                                     
  • plat vorm help hom om ander visse te bekruip soos spesies van die genera Brycinus en Micralestes. Hulle broei in die somer die mannetjies maak neste by
  • doliatus Geribde teëlvis Bryaninops yongei Seesambokdikkop Brycinus imberi Imberi Brycinus lateralis Streep - rower Caesio caerulaurea Blou - en - goue
  • Caraciformes Brycinus longipinnis Phenacogrammus interruptus Wetenskaplike klassifikasie Domein: Eukaryota Koninkryk: Animalia Filum: Chordata Subfilum:

Users also searched:

...