Back

ⓘ Hemigrammopetersius




                                     

ⓘ Hemigrammopetersius

Hemigrammopetersius is n genus wat hoort tot die familie Characidae. Hierdie spesie is baie soortgelyk aan die genus Rhabdalestes maar die sylyn is nie volledig nie. Daar is ongeveer vier spesies wat in Afrika voorkom; waarvan een in Suider-Afrika voorkom.

                                     

1. Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. 2011. Spesies van Hemigrammopetersius in FishBase. Oktober 2011-weergawe.