Back

ⓘ Breëbalk-sitarien




                                     

ⓘ Breëbalk-sitarien

Die Breebalk-sitarien is n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavango- en Kafueriviere. Dit kom ook in die Kasairivier in die Kongorivierstelsel voor. In Engels staan die vis ook bekend as die Broadbar citharine.

                                     

1. Voorkoms

Die vis het n volledige sylyn en die lyf is slank met lang, gepunte vinne. Die kop is gepunt met groot oe. Die vis is deurskynend, lig olyfkleurig aan die bokant en wit aan die onderkant. In die middel van die lyf is 8-9 donker horisontale kolle wat n aaneenlopende band vorm. Die vis word 60 mm lank.

                                     
  • Bosveld kleinskub - geelvis Bottersnoek Branders - lipvis Breëbalk - nooientjie Breëbalk - sitarien Breëbalk - vuurvis Breëband - ghieliemientjie Breëkopslaper Breëkopbaber
  • soldaat Myxus capensis Varswater - harder Nannocharax macropterus Breëbalk - sitarien Naso brachycentron Boggel - eenhoringvis Naso brevirostris Gespikkelde

Users also searched:

...